× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

10 years 3 months ago #272977 by joo~ste
Hallo julle!
Ai - ek gaan vir 'n hele ruk baie MIA wees op die forum. Nadat my hardeskyf gebreek het verlede maand - sukkel ek verskriklik om op kantoor weer optimaal te werk met al die data wat ek verloor het. So - ek het vir my 'n druk skedule uitgewerk wat more begin - sodat ek darem maand einde weer op datum gaan wees met alles wat ek nou moet inhaal. Ek sal dus baie min chat - maar einde van die maand sal ek weer terug wees.

Bytjie
Bouery-"smouery" - al soveel kere in ons lewens ook gebeur dat bouers 'n mens rondneuk. Ek hoop dit is nou als klaar, want jou asjas is amper hier!!

Twinkle
Dit is darem lekker - daardie verassings BFP wat 'n mens net glad nie verwag nie - nie nodig gehad het om so hard aan te "werk" nie en dit laat ons net weer glo aan ons eie lywe!

AFM
Was op die 6de by die FS en ons kleine baba'tjie se puntjie armpies en beentjies het begin groei! Hartjie fladder wild en alles lyk en meet soos wat verwag word op 8 weke. :heart: Ons is baie dankbaar. Moet nog volhou met die progesteroon tot op 10 weke.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272965 by Bytjie
Middag dames,

Twinkle, so lekker om van jou te hoor. Baie geluk met jou seuntjie se eerste verjaarsdag. Kan nie glo die mannetjie is alweer 'n volle jaar oud nie. Tyd vir nr. 3 of wat praat ek als :whistle: .

Tanya, die eindstreep is in sig maar ai toe drop die teler ons nou weer. Hier kom die naweek 'n nuwe teler en Maandag moet die elektrisien kom klaar maak. En hopelik teen Dinsdag kan ek begin om die kassies te vul. Ek sien jou swangerskap vorder mooi. So bly vir jou part.

Bea, jy moet tog asseblief kom update as jy klaar by jou dr was ne. Ek het glad nie vir 12/13 weke down sindroom bloed toetse gegaan nie. My dr het gese dis nie vir hom noodsaaklik nie net die 20 weke een wil hy glad nie skip nie.

Jooste, hoe gaan dit met jou en die progesteroon.

Ek begin nou lekker ongemaklik voel. weet nie hoe ek nog 2 tot 3 weke gaan uithou nie. Maar 'n mens sal doen wat 'n mens moet doen.

Lekker naweek vir julle almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272945 by TanyaS
Bytjie

Is die bouery nou klaar? bly dit gan goed :)

Twinkle

Geluk met jou seuntjie se 1st verjaarsdag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272935 by Twinkle
Hallo JULLE

Sjoe ek het omtrent nou gaan terug lees dink amper 4 maande?

Waar begin n mens

BEA - BAIE BAIE geluk met jou swangerskap ... en 2!!! Oudste gaan darem haar hande vol he.....

Bytjie - en hier is jy ook alweer baie naby aan kraam .... Ek hou nou dop om te kyk ne

Jooste en Tanya baie geluk met jul swangerskappe ook - glo en vertrou dat alles goed sal gaan van hier af.

AFM - Het toe mos n natuurlike bfp gekry Okt 2014 ... groot verassing natuurlik gewees aangesien ons gese het tot hier toe en nie verder nie. Wel seuntjie lief was die 26 Jun n volle jaar oud. Hy en sy boetie geniet mekaar vreeslik en ek is ongelooflik dankbaar vir my 2 gesonde besige seuntjies.

Ek is net so ongelooflik bly en dankbaar vir elke een van julle Bea, JOoste , Tanya en as ek een nou gemis het se BFP. Weet iemand hoe dit met Zarah gaan?

Zettie hoe gaan dit met jou en I? Darem maar n ou pragtige seuntjie en voel soos gister wat ons jou posts dopgehou het om te sien hoe dit gaan en vorder....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272912 by Bytjie
Hi julle,

Bea, ek sal 36 weke en 3 dae wees wanneer ek nou weer dr toe gaan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272877 by Bea
Bytjie, bly om te hoor alles het goed gegaan en dat jou bloeddruk en als goed lyk. Hoeveel weke sal jy oor twee weke wees? Sterkte vir die laaste stretch!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272861 by Bytjie
Hallo dames, hoop dit goed. Ek sien julle almal se pensies groei mooi :woohoo:

Bea, kan nie glo jy's alweer amper 12 weke nie. Die tyd vlieg regtig.

Tanya, en jy kom ook by ;)

Jooste, jy's darem stil.

Was vanoggend weer by dr. Hy het nie baba geweeg nie want hy sê my bloeddruk is mooi onder beheer, bloedtoevoer na baba is goed en al my ander bloed wat hy laat toets het is normaal. Ek gaan weer oor twee weke en hy het die gesê die moontlik is groot dat hy my dan sal laat opneem vir observasie van die baba en hy sal dit dan van daar of verder vat.

Laat dit goed gaan met jul almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account