Naand dames, hoop dit gaan goed.
Jammer ek was so bietjie stil.
Jooste, ek vreeslik jammer om te hoor van jou verlies. Wees goed vir jouself. Ek sien julle het alweer 'n plan van aksie. Voorspoed daarmee.
Bea, bly om te hoor dat jy ook goeie nuus gekry het.
Ek is 18 Julie opgeneem vir observasie vir bloeddruk en suiker. En my keiser beplan vir 27 Julie, ongelukkig my mannetjie ander plannetjies gehad en Sondagnag het my water gebreek en ek het Maandag, 25 Julie 'n noodkeiser gekry. Cody is Maandag 10:38 gebore sonder enige komplikasies, hy het 4.480kg geweeg en was 56cm lank. Ons is gister ontslaan, hy het bietjie geelsig ontwikkel maar sy dr was nie juis bekommerd daaroor nie. Ons bond nou lekker by die huis.
Laat dit goed gaan met jul almal.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP