× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

10 years 3 months ago #272854 by TanyaS
hello julle,

skuus, is so skaars, dit gan mar dol by die werk op die oomblik

hoop dit gan goed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272847 by Bea
Hi Bytjie, bly om te hoor dit gaan ok en dat die kombuis amper klaar is. Jy sal moet foto's post! Hoop die ongemak raak nie te erg nie - uuuurgh ek onthou nog daai sooibrand van ses jaar terug. Vat dit maar rustig en rus lekker - seker maar moeilik met 'n kleuter in die huis!

Ja, dit was inderdaad 'n wonderlike verrassing - ons kon omtrent nie ophou glimlag Maandag nie. Maar toe skop die paniek in en het ons omtrent niks geslaap nie en vir twee dae lank paniekerig gevoel. Nou begin ek weer rustiger voel. Ek weet ons is ongelooflik geseën, want om te dink vir ses jaar lank het ons net 'n enigste kind gehad en teen die einde van die jaar gaan ons drie kinders hê.

Lekker naweek almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272840 by Bytjie
More julle,

Jooste, so bly als verloop nog goed met jou swangerskap. En voorspoed met die progesteroon, dis nie meer lank nie.

Bea, ek sien daar's tweetjies aan jou kant, baie, baie geluk. Wat 'n wonderlike verassing moes dit nie vir julle gewees het nie.

Ek gaan Maandag weer gyne toe en sal dan hoor wat hy sê. En die dr gaan nog Woensdag met vakansie ook :S . Ek voel goed maar net bietjie meer ongemaklik as met my eerste swangerskap en vol sooibrand.
Die kassie mense is besig om klaar te maak en dan moet die teler nog net 'n paar teels kom le dan is my kombuis klaar, ek's al moeg van kampeer in die voorhuis.

Lekker naweek vir julle dames.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272839 by Bea
Bytjie, hoe gaan dit - is daar enige nuus?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272777 by joo~ste
Ek moet ook nog op die progesteroon bly tot so 9 weke en dan het ek nog 'n boks met Crinone oor van my vorige swangerskap wat die FS gese het, ek dan daarna moet gebruik om dit nie te mors nie. Daar is so 12 ampules nog daarin. So ek sal seker so rondom 11 weke ophou.

Maar ek sien hom nou op 8 weke - sal bietjie hoor wat hy se

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272772 by joo~ste
Jammer vir die laang wegbly!
Groot dramas met my rekenaar wat gees gegee het - ek lei nou nog aan skok. So baie data verlore gegaan. Ek huil sommer.

Als okay met my...
Het op 6w3dae (verlede Vrydag) gegaan vir 'n vinnige sonar - sommer by ons GP en kon 'n mooie hartkloppie sien. :heart:
Prys ons Hemelse Vader!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 3 months ago #272720 by TanyaS
Bytjie

Sterkte met die bouery, dit kan so irritasie wees mar dis darem amper klaar :) Jou seuntjie is te oulik :)
Die eerste sonar het goed gegaan dankie, daar was darem al n hartklop en alles lyk goed sover. Sy het my op ecotrin gesit vir ingeval my bloeddruk weer die hoogtes inskiet. Sterkte met jou suiker, hoop dit kom reg en jy hoef nie opgeneem te word nie

Bea, jy is so lucky, dis darem net 4 dae en dan kan jy weer sien. Ek moet nou 6 weke wag :( dit gan a laaannnnnngggg tyd wees.

Ek is so moeg vandag, my 2 jarige dogtertjie het gisteraand 11 uur wakker geword en so hard baklein om nie weer te slaap nie. sy was tot 3.30 vanoggend wakker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account