× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 months ago #249543 by Twinkle
Maretha hoop dit gaan goed

Ek was vir acupuncture gewees vir seker so 6 maande. Ek kan dit beslis aanbeveel. Ongelukkig is ek steeds nie swanger nie maar die FS vermoed my buise is nie in lyn nie (my taal se verduideliking)... Ek was elke week vir n sessie gewees en ja ek kon voel as ek ovuleer - dit was heel wat seerder rondom ovulasie - die een keer was my een kant so seer dat ek spontaan in trane uit gebars het toe die "Dr" die naald in tik.... as ek nou terug dink was ek baie meer myself gewees gedurende die acupuncture en natuurlike manier as wat ek was toe ek by FS was en op Fertomid .... toe ons FS die eerste keer besoek het my ML vir FS gese om vir my te se die acupuncture is bollie - maar FS het gese hy het pasiente wat dit doen om rustiger ook te raak....

Sterkte met jou besluit ongelukkigw as ek by iemand in boland so kan ongelukkig nie iemand in noordelike voorstede aanbeveel nie... jammer

Geniet julle lang naweek dames....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249541 by ElsieG
Hi almal!

Hierdie is my eerste 'post' na my 'ovarian drilling'. Aitoggie. Als het so belowend gelyk. Ek het baie goed gereageer op die Clomid en het 2 groot follies gehad en die dokter het vir my 'n Ovidrel trigger shot gegee. Ons het toe ge'BD' elke dag vir die volgende 5 dae. Toe het ek eergister gegaan vir my dag 21 progestoroon bloedtoets en die volgende dag toe kry ek my 'AF'. Kan julle dit glo? Dit draai toe uit dat ek glad nie geovuleer het met die trigger shot en al nie, die dokter het net sy kop geskud en gesê dat dit baie eienaardig is, want dis 100% gewaarborg dat die 'shot' mens laat ovuleer.

Sovêr ek kan verstaan moes ek geovuleer het...hoe verklaar mens dit? Kan dit wees dat my liggaam immuun is teen die shot? Wat anders kon dit wees? Speel stres 'n faktor? Kan dit lae-progestoroon wees?

Askies, ek het op die internet probeer soek vir 'n antwoord, maar kry niks nie. Het enige van julle dames enige idees of soortgelyke ervarings gehad?

In elk geval, ek het 'n afspraak gemaak by Dr. Trouw vir September. Dokter stel voor ons doen nog een Clomid?Ovidrel rondte en kyk wat gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249538 by hope83
Maretha, my vriendin het vir my gese van Cape Acupuncture, hulle is glo goed maar ek was nog nooit daar. Hulle is iewers in die kaap. Ek was nog nooit daar gewees nie. Ek weet nie van iemand wat hier in die noordelike voorstede is nie. Ookal gesoek.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249526 by Maretha5
Hallo julle,

Zarah.. Happy Birthday! Hoop dis 'n fantastiese jaar vir jou vol geluk!

Beehen - Bly om te hoor dinge gaan beter en dat jy uiteindelik lig sien! Baie sterkte en hou ons ophoogte! Vertel my bietjie meer can die Progesteroon room? (Ek is selfs al deur 'n IUI en 2 IFV wat misluk het, so enige iets wat miskien kan help, is ek geintereseerd in)

Het enige van julle dames wat in die Kaap bly, al Acupuncture gedoen met die oog op Fertiliteit? Glo julle daarin? Is daar enige iemand wat julle sal aanbeveel? (verkieslik iemand in die Noordelike voorstede). Ek het al so bietjie rond gevra, maar klink my nie daar is baie Fisio's wat dit wil doen of ervaring in dit het nie.

Lekker dag vir almal!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249515 by Lagogies
Ek en Zarah het lekker gekuier. En gaan gou weer so maak!

My griep is beter en steeds druk by die werk

Lekker aand

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249506 by Nunukie
Happy Bday Zarah! Mag Onse Vader jou seen met jou hartsbegeerte! :heart:
Lekker verjaar en geniet die daggie....moenie te hard werk nie :P

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249504 by Bytjie
Hallo julle,

Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy vir nog vele meer jare gespaar word en mag al jou drome bewaarheid word. Hoop jy verjaar lekker en word sommer lekker bederf. Jy's nou net so jonk soos ek.

Ek hoop dit gaan goed met al die ander dames hier. En 'n mooi dag vir julle verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account