× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 months ago #249650 by Lagogies
Ek sit die maand ook uit...dr is nie hier vir silkus. Vermoed hy gaan na kongres. So nog maand uitsit.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249606 by Zarah
Hi dames

Zettie, ek is so jammer vriendin. Dink aan jou.

Ek kom se net halo almal. Ek travel verskriklik baie. Is nou tussen Suid en Noord Kaap.

Mis julle! Mooi bly

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249575 by beehen
More dames

Hoop elkeen van julle het 'n lekker rustige lang naweek gehad. Darem net 4 dae van werk. Love it :-)

Zettie - Vet drukkie vir jou!

Maretha - Ek is "Progesterone Cream" voorgeskryf vanaf CD10 - CD26. As ek reg verstaan verduk die room jou baarmoeder lining. Myne was ongelooflik dun (dink dit was die rede hoekom AF heeltemal sommer verdwyn het vir paar maande). Roompies werk soos 'n bom. Ek het dit gebruik vananf 29 Mei en toe het AF opgedaag 11 Junie, het toe die room stop gesit. Gister het AF darem gegroet, so ons sal sien hoe gaan die maand siklus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249567 by Lagogies
Zettie vet drukkie v jou. :heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249559 by hope83
Hi Zettie

Ai ai zettie dink aan jou vandag en aan al die ander dames wat ook daardie padjie al gestap het.

Sterkte daar, :heart: :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249557 by zettie
Hallo julle skuus ek is so stil ek lees steeds almal se updates. Oooh julle vandag is weer n aaklige dag vir my n mens sou dink moedersdag moet erger wees maar vir my is vadersdag erg bitter erg ek tjank al klaar en dit is 1 uur in die nag. Vandag 2 jaar terug het ek uitgevind ek was swanger met Leo so dit is dit en dan is dit die ewige skuld gevoel dat my man nie n pa is nie en op vadersdag voel ek net soveel meer skuldig. Skuus dat ek nou hier kom afpak maar julle enigste mense wat verstaan hoe ek voel.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249551 by hope83
Hi jule,

Net gou n vinnige update. Was vir n opvolg vanoggend toe was daar dubble booking, kom toe 3.5 ure later eers daar uit. My vriendelike baas was nie baie in sy skuk daarmee nie. Frustrasie het bitter hoog geloop.

Einde van storie ons gaan nou standaard ivf doen. Dokter se dis geld en tyd mors om te probeer met die sagte stimilasie. Begin einde volgende week met die meds. Fingers cross dit werk.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account