× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 months ago #249338 by Maretha5
Hallo Julle,

Lagogies, hoe voel jy? Die griep al beter?

Hope - DHEA is 'n aanvulling wat die FS voorgeskryf het wat ek neem, met die hoop om MEER folicles te kry wat bruikbaar is vir IVF. Ek kry gewoonlik so 4-5, waarvan 3-4 folicles bruikbaar is... en die ander hou nooit so ver om gevries te word nie. Dis maar net om kanse te verbeter. Ek drink dit 3 maal per dag, en geen simptome van dit nie. Die FS se, hoe langer mens dit drink hoe beter is die kanse vir meer follies. Dit is 'n Skedule 5 medikasie (as ek nou reg onthou), so jou FS moet dit voorskryf. Dis nie so duur nie, so min of meer R250 per maand.

Betti - Baie sterkte met jou keuse, ek hou Styf duimvas. Soos Lagogies gese het, dis hoe dinge gewoonlik werk. Net 'n bietjie van positiewe nuus...ek weet van 'n dame wat al 5 keer IVF probeer het, maar so 5 maande terug het sy besluit om donar-eiertjies te gebruik... en sy het met daardie sieklus swanger geword! So, hou net aan en bly positief.


Om af te sluit... ek het vanoggend gehoor van iemand (by Aevitas CPT), wat al vele kere probeer swanger raak het..sy was baie emosioneel (soos mens kan verstaan) en het so 8 maande breuk gevat. Sy het 3 weke terug IVF gedoen en sy is nou Swanger! So lekker om sulke nuus te hoor - hopenlik is dit een van ons sommer gou!

Lekker dag, julle!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)
The following user(s) said Thank You: Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249336 by hope83
Zarah, ek chat maar nog net n tydjie hier, maar ek stem 100% saam met jou. Was dit nie vir hierdie thread/forum nie was ek al van my kop af.

Dis soooo wonderlik hoe baie jy gehelp en gedra word hier deur al die dames. Ek het ongelukkig nie vriendinne wat ook hierdie padjie stap nie, so dit voel of hulle my nie verstaan nie. Maar hier voel n mens sommer tuis en welkom. Dink ons almal het maar die laaste paar wekies n bietjie negatief geraak. Dink ons kort sommer n lekr paar BFP hier. :heart: :heart:

Sterkte daar vir julle en jou broer hulle. Kan myself net indink het hartseer dit was vir jule. :heart: :heart:

xoxoxo

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249334 by Maretha5
Hallo Zarah, bly om van jou te hoor end dat jy so nou en dan inloer. Sterkte met die dag - dis vreeslik moeilik en veral as mens nog 'n BFN ook daaraan moet verbind.

Ek dink dit voel maar so Negatief, aangesien mens elke dag meer en meer hoor van dames met probleme...en dit vat LANK voor iets gebeur (met meeste van ons). Mens moet net 'n besluit neem en gerus wees in jou hart dat wat gebeur, moet gebeur, al verstaan ons dit nie.

Ek moet self se dat ek al so baie geleer het en gedeel het met die dames op die forum, wat ek nog met niemand anders gedeel het nie. Dis lekker om te gesels met mense wat omgee en verstaan.

Dink baie aan jou! Sterkte!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249328 by Zarah
Hi dames

Dis so sad hoe negatief die thread geword het :-(
Dit was nooit die bedoeling van die thread nie.

My rede vir die in pop dames:
n jaar gelede het julle dames my emosioneel gedra en ek wil net baie dankie kom se.
Dis vandag n jaar gelede dat my broer se seuntjie dood gebore is en ek ook nog n BFN IUI gehad het.

Julle is die susters wat ek nie het nie en ek WAARDEER julle so baie! Ek hoop en bid nog steeds dat die thread se dames n paar wonderwerke sal beleef.

Baie liefde
Ekke

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago - 12 years 3 months ago #249314 by Lagogies
Griep darem beter. Hoop die griep vat gou die pad

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249313 by Lagogies
Betti

Soos met meeste fertiliteits siklusse of dit nou iui is of ivf bel jy die dag as Af begin. Hulle sien jou dan erens dag 1-3 en kyk vir of eierstokke skoon is. Dan begin hulle met stim meds en sal jou monitor na gelang v jou geskiedenis. Gewoonlik tussen 1 en 3 scans. Sodra follies groot genoeg is sal jy trigger en dan is inseminasie 36uur daarna. En dan 2ww. As jy reeds op fertiliteits meds was behoort hulle nie verdere toetse benodig nie.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249289 by Betti
Hi julle

Gou 'n paar vragies oor IUI met medikasie.

Ons gaan so Desember/Januarie se kant IUI doen met 'n donor. Het nou al eindeloos geGoogle, maar kry niks behoorlike antwoorde nie. Wat ek wil weet is:
  1. Hoe lank voor die tyd kontak ons die kliniek daaroor?
  2. Moet ek 'n siklus van bloedtoetse, sonar's en so aan voor die tyd doen of spring ons sommer direk in aangesien dit met medikasie is?
  3. Hoe gereeld gaan 'n mens vir sonar's en bloedtoetse? Ek neem aan my eerste siklus sal seker op Clomid wees.

Weet nie wie van julle moes lank wag tussen behandelings nie, maar ek gaan mal word van die ongeduld!! Weet nie wat om te doen om my gedagtes daarvan af te lei nie...

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account