× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 4 months ago #249273 by hope83
Maretha wat is die DHEA wat jy van praat.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249272 by hope83
Halo almal,

Hoop dit gaan goed met almal, ek sit vandag soos n ou dame met n kombersie oor my bene by die werk. Ek is nie n winters mens nie en die nat koue kaap help nie baie. :blink: :blink:

Dis ook mos die tyd van die jaar wat al die griepmannetjies mos wakker word, ek het vir my en hubby op vit c en probeer hard om nie siek te raak nie. Trek elke dag soos n eskimo aan. Ons sal nou volgende vrydag hoor wat die fs sê en dan hoor wanneer ons die meds gaan kry. Probeer ook intussen so min as moontlik te stress by werk. He he het so n vreemde gevoel in my, weti lekr of dit nou bang of ongewondenheid is nie.

Wat mak jule ander nog alles? Sterkte met die week en die weer. xoxo

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249252 by Lagogies
Maretha ek vat die maand af. Bietjie besig en gaan lang ure werk. Ek is ook vandag baie grieperig. So dis goed dat ek afvat.

So vlge maand sal ek weer die fs gaan sien.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249236 by Maretha5
Hallo Lagogies, hoe gaan dit? Hoe is jou gemoed? Voel jy so bietjie beter na die BFN? Het jy al weer die FS gaan sien?

Ek self gaan nou so 'n paar maande breek gee, en dan sal ons maar weer sien. IVF is duur, so kan dit nie heeltyd aanmekaar doen nie. Intussen drink ek maar die DHEA wat die FS gegee het, met die hoop om meer follies te maak wanneer ons weer gaan probeer.

Lekker dag vir almal!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249188 by Lagogies
Hey almal. Kom klets bietjie. Ek mis julle

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249123 by Nunukie
Hi Almal

Ek was lank weg van die post en kan ongelukkig nie al die post lees nie, maar my hart is so seer..... :( vir al die BFN! Ek is so jammer vir almal!

Julle, die Here loop vreemde paaie met ons. Ons verstaan dit nie altyd nie, MAAR HY weet. Hy is HIER. Ons is nou besig met Pinkster dienste met Riekers Botha wat handel oor die HERE wat nogsteeds op die TROON is en dat hy weet wat nou aan die gang is, al die hartseer en seer....Hy bly in BEHEER!!!

Ek het verlede week begin met my Provera en maak more klaar. So AF begin seker teen die einde van die week. Dus sal ons KI seker so middel Junie wees. Ek en ML is baie positief en weet, ongeag hoe lank die pad vir ons is, dat Die Here saam ons die pad gaan stap :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249102 by Lagogies
Zarah sterkte en as jy wil kom loer in post jy is ok of hartseer of happy of watookal!

Nou ja die maand vat ek af v TTC. Ek gaan my kis werk. Werk soms tot 20 ure per dag. Want die werk is net so baie. Gelukkig word ek per uur betaal so dan is die vlg IVF bietjie nader. Verder drink ek my vitamines.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account