× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248474 by nellak
Wooohooo Bea vir daai 4 eiertjies!!!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248473 by nellak
Hi dames!! Sjoe ek mis julle almal. Maar dinge is woes by die werk.

Bytjie ek kan die glo die tyd vlieg so nie! Een van die dae vind julle die geslag uit van daai klein ding!!

Lagogies, ek kruis als wat ek kan. Hoop en bid jy kry daai BFP

Welkom aan die nuwe dames

AFM, ek het weer geovuleer op die 50mg Fertomid, progesteroon was 19.5 op CD23. Ek is vandag CD28 en so 12DPO..

Julle moet almal die langnaweek geniet! Xxxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248472 by Bytjie
More dames, hoop dit gaan goed met julle almal.

Bea, yay vir daai 4 follies. Hoop hulle verdeel mooi en dat jy 2015 sal afskop met 'n vierling. Dis 'n jammerte oor die ander vrou.

Zarah, dis amper Mei............................................

Lagogies, my volgende afspraak is ook Woensdag. Die gewag is vrek moeilik. Nog net 5 slapies. Jy hou mos nie van POAS nie ne.

Welkom aan die nuwe gesiggies. Julle sal baie ondersteuning hier kry.

Hope, jys ook nou in die TWW :P

Hexy, hoop jys al gesond en geniet die vakansie.

Twinkle, die lekker breuk kan net goed doen. Hoop dis glad nie vir julle nodig om FS weer te sien nie.

Klip, Andie, Zettie en die ander dames waars julle so stil en skaars?

AFM - is vandag 12weke en 1 dag, gaan volgende Woensdag weer vir sonar. Al my simptome is so te sê weg ek pieps net nog 'n hond uit 'n bos uit :blush: .

Geniet die lang naweek en die daaropvolgende kort week.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248471 by hope83
Hi Eliza en Tanya, baie welkom.

Ai bea ja dis hartseer, ken haar gevoel goed. Maar ek hou nou duim vas vir jule.

Lekr nwk jule. :heart: :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248469 by Zarah
More almal

Well done Bea! Nou bid ons vir mooi bevrugting en verdeeling.
Ai, dis hartseer vir die ander vrou :-(

Lagogies, ons wag in spanning vir jou BFP aankondiging!

Welkom Eliza & Tanya. Mag julle tuis voel hier. Die forum is bietjie stil op die oomblik want ek dink almal is in vakansie mode.

Tanya, sterkte met die FS afspraak. Kom vertel vir ons wat julle besluit.

Eliza, meeste van ons (ek ingesluit) is van die Kaap.

Lekker naweek almal!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248468 by Bea
Vinnige update: kom nou net uit teater. 4 eiertjies. Ek voel dankbaar en tevrede. Die vrou oorkant my het heeltemal histeries gehuil, want sy het niks eiertjies gehad. Ek het nogal gesukkel om my trane terug te hou vir haar part.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248464 by Lagogies
Hello Elizatjie en Tanya. Hoop julle is gou welkom.

Wil net v almal se( voor almal vir naweek verdwyn): Geniet die naweek!

5 slapies oor voor ek toets......

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account