× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248461 by Tanya1
Hi almal

Ek is nuut op die blad maar voel elke keer so saam met elkeen wat hierdie paadjie stap. Ek en manlief gaan as ons gespaar is vir ons 3de ivf. Vorige twee bfn elke keer en januarie was ek net super down na die uitslae! Mens hoop en glo elke keer...maar ek voel positief hierdie keer.

Ons gaan op 29ste FS toe en het toe besluit om sommer n kort wegbreek te maak van als.

Sterkte vi almal en chat gou weer...hoop ek" :heart: :blink:

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248455 by Elizatjie
Hallo julle,

Ek is nuut op die blad. My KI van die maand is gekanselleer omdat ek n poliep in my baarmoeder het...en dit na ek twee groot follies gehad het (19 & 21mm) dr het gesê ons kan nog steeds self probeer :) is daar van julle wat n poliep of so al gehad het, ek wag nou vir AF om te begin (die wag hou ook nooit op) as AF begin moet ek die FS bel en hulle sal dan reël vir n Hysteroscopy wat op CD6 of 7 sal plaas vind!

Ek sit en dink moet ons nog n KI n go gee na die operasie of moet ons direk na IVF gaan, en as ons besluit om direk na IVF te gaan dan sal dit eers in Julie wees - moet so bietjie van n break vat - sal maar hoor wat my Dr als te sê het :)

Is daar dames wat in die Kaap omgewing is?

TTC since 2012

2x Fertomid IUI's with normal gynae - BFN

July 2013 - moved to FS

1x Femara IUI - BFN

Hysteroscopy / Laparoscopy Des'13 - Left tube blocked.

2x Fertomid, Menopur IUI - BFN

IUI for April canceld - Polyp in uterus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248449 by hope83
Hi almal,

sjoe dis lekr om weer almal se chats te lees. Het laas week n vriendin se baba seuntjie opgepas vir n half dag. Dit het my so broeis gemaak maar toe sy hom kom haal toe raak ek sommer tjankerig. Sommer simpel gewees :blush: Dink jule almal kan saam praat oor daai gevoel.

Nog 15 daggies dan gaan ek fs toe. Gaan solank die bloed toetse laat doen wat hy gevra het. Hou nog moed.

@ Lagogies, sterkte met die wag, dit vreet n mens op. Ai ek hou styf duim vas vir jule.

@Bea, sterkte met die trigger en more oggend se aspirasie.

Die week is ook alweer amper om. Jule almal ek hoop jule het n gatskop nwk. Dis amper weer lang naweek, heeeehaaaa :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248390 by Bea
Môre dames, dis so lekker as almal chat.

Lagogies, dit was nou Personals en 'n half! Dankie, nou het ek ook sommer weer opgevang met almal. Die 2ww is darem regtig erg, sterkte jong. Wanneer toets jy?

Twinkle, ek het ook nou al die groot ouderdomsgaping aanvaar. Mens kan nie alles in die lewe beplan nie en dinge werk nie altyd uit soos mens gedink het dit sal nie. Maar ek voel ek het soveel om voor dankbaar te wees. As my kinders dan nou vyf of ses jaar verskil, so what? Bly jy gaan nog saam chat.

Nunukie, ja, dis nogal 'n storie as mens agterna hoor hoe erg dit daar binne lyk - selfde met my met graad 4 endo. Maar die goeie nuus is dat my FS sê as jy IVF doen, dan het daar erge endo 'n klein effek op die sukses van IVF. En nou na jou operasie is jy "skoon" - so jy is reg vir jou KI!

Betti, ons hormone is darem erge goed - ek weet wat jy bedoel!

AFM: Het vanoggend my laaste Pergoveris en Cetrotide gespuit. Ek trigger vanaand 11:00 en dan is dit Vrydagoggend aspirasie. Net soos ons almal hoop ek ook regtig hierdie siklus IS DIE EEN.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248388 by Twinkle
Sjoe Nunukie kan myself net indink hoe jy voel oor jou vorige FS ... baie bly dit is nou uitgesort en sommer voor jul vakansie dan kan jy nou met n geruste hart gaan troue en vakansie hou ....

Bea my seuntjie is nou 3... die ouderdoms verskil raak net bietjie groot maar dit is ok - ek het nou gesien ek OV wel so glo die tyd was net nie nou reg gewees nie.... Ek is baie gelukkig en tevrede met ons besluit. En ja wie weet wat gebeur dalk sonder meds - net omdat ek meer ontspanne is dalk ...

Julle ek gaan julle beslis nie verlaat nie - julle het almal al hopeloos te diep in my hart gekruip om nou net te verdwyn

Hopeful - ja kom wys asb jou twee engeltjies asb....

Andie jy moet ook asb kom update sodra jy by dr was

Lagogies - sterkte met jou wag jong ...

Bytjie - hoeveel weke nou 10 ?

Pas julle self mooi op en ek glo en vertrou dat elke een hier wel n BFP sal kry - net aan hou glo en vertrou en belangrikste MOED hou ...

Hier waai die wind dat die deure klap ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248387 by Nunukie
More almal!

Lagogies - Ek bid vir jou! Ek glo werklik in GOD se PERFEKTE TYDING. Stywe drukkie vir jou en ons hou al tien duime en tone vas dat hierdie jou BFP gaan wees!
Zarah - Tick tock, tick tock.....ai die tyd loop so STADIG, huh? Ek hoop die tyd saam jou om

Beti - Ja, e wens ook partykeer net die AF wil kom en kla kry (Alhoewel ons dames mos GLAD NIE van AF hou nie en dit actually NOOIT wil kry nie - LOL)

Twinkle - Ek en ML het so 2 jaar terug 'n jaar BREAK gevat...dit het ons WONDERS gedoen. Ons is nou EMOSIONEEL baie beter voorbereid en gereed!

Ok, so ek was gister by FS vir my LAP opvolg....was ek GESKOK! Julle, my binnegoed was omtrent deurmekaar. FS moet Fase 2 endio verwyder, 'n poliep op my baarmoeder, my derm was vasgegroei aan my eierstok. Die een eierstok was geknoop, daar was 'n "pypie" (ek dink) ook vasgegroei erens en daar was nog 'n syst op my eierstok....... :ohmy: :ohmy: :ohmy:
Hy het my die video gewys van die hele LAP! Volgens FS is dit darem niks MAJOR gewees nie. KLomp minder ernstige "probleme" wat almal op die ou einde 'n rol gespeel het...SO bly dit is nou reggemaak en dat ons kan vorentoe fokus....Sommer weer lekker :swear: vir my vorige FS!

MAAR, soos bo genoem glo ek in GOD se PERFEKTE TYDING en WEET ek als hierbo gebeur met 'n rede. Sou ek voorheen swanger geword het, sou ek 'n miskraam gehad het met die poliep op my baarmoeder....


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Dames, ons moet net vasbyt, uithou en aanhou.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248381 by Lagogies
Andie jy het gese jy sien die FS die 3 de week in Apr. Update asb

slakkie kom loer bietjie in.

Strikkie hoe gaan dit.

Ek het Saterdag bietjie by Stella ingeloer en pop gespeel. Dit gaan goed net ma en baba.

Die 2WW bly maar net flippen lank. Daaris darem al n week verby! Ek hoop die week vlieg en dat daar binnekort n reenboog deur my trane sal wees!

Julle die Ttc vat aan my. Maand uit en maand in en daar is letterlik v my 1 jr en miskien nog paar maande waarin my wonderwerk moet gebeur. As ek die maand swanger raak kom baba as ek 41 is. Julle bid v n wonderwerkie. My tyd hardloop uit....

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account