× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247666 by klippie
Lagogies, dit klink baie goed, en jy klink so positief! Ek hou alles gekruis vir jou! Wanneer toets jy?

Bea, ek is bly jou PVA is uitgesorteer. So as als goed verloop is jou IVF #5 begin Mei? Ek hoop ook van harte dis die een wat werk!

Dames, net so in die algemeen - hoe bekostig julle IVF? Mens kan spaar tot jy blou is, maar dit vat lank en daar is ook net soveel geld!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247663 by Lagogies
Bea ek hoop van harte dis die een v jou! Ek dink iemand wat nie deur fertiliteits issues is sal dit nie verstaan nie. Hierdie wens is een wat ons heeltyd wens vir onsself en ook uit die diepte van ons hart vir almal op die thread.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago - 12 years 6 months ago #247662 by Bea
Lagogies, bly als het goed afgeloop met die KI - ek hou styf duimvas! Sterkte vir die 2ww.

Zarah, bly jy het 'n besluit geneem waarmee jy gemaklik is. Dit bly net so moeilik omdat niks 'n "exact science" is nie.

Nunu, jy terug by die werk die week?

Bytjie, hoe gaan dit nou met jou? Het jy al begin chat op dis preggie forums? Geniet dit!!!

Klippie, bitter jammer oor die ervaring - ek dink so aan jou.

Hallo Twinkle, Sexy-hexy, Maretha, Chrizzie en al die ander. Welkom Hope.

AFM: "Scratch" is op 10 April op CD22 en dan is dit IVF #5 vir my. Mag dit asseblief die een wees wat Werk.

Lekker week almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247661 by Lagogies
KI done and dusted

dr se lining is goed. Etc etc. Manlief se telling goed

Alles lyk goed. Ek bid net vit n wonderwerkie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247657 by Lagogies
Nog steeds 2 mooi follies en 2 wat amper daar is. Het nou net getrigger in KI laat more middag.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247654 by Lagogies
Uit my leke oogpunt dink ek dis goeie keuse

Ek dink as jou siklus net soos die eerste ivf kan wees gaan jy binnekortswanger wees. Dink die tweede was bad bad luck. Ons bid en vertrou

E

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247648 by Zarah
Lagogies, baie dankie vir al die info. Ek is seker dit gaan nog baie mense help.
Ek en ML het gepraat en besluit om weer dieselfde protokol te doen. Ek sal liewers 3 of 4 goeie embies he as 20 vrot eiers.

4 follies! Oh wow! Dis fantasties! Sterkte met die scan, trigger en KI. Ek hoop dit is jou maand en dat jy nie weer hoef te ivf nie. Behalwe dat dit duur is, is dit net n bollie storie en klaar!

Geniet julle vakansie dag dames!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account