Klippie die spaar is n bogger. Dit kos my 35k ongeveer per ivf. My dokter kom my tegemoed maar dis steeds baie. Ek het al oorweeg om kaap toe te gaan omdat dit goedkoper is.Maar ek en dr verstaan mekaar en ek kan nie weklik die ekstra dae af, vlugkaartjies en verblyf en voertuighuur bekostig nie. Dink dit werk dan omtrent ewe duur uit as die duur prosedure in pta.
My dr laat my ook rentevry afbetaal
gelukkig kan ons tussenin ivf darem iui doen want ek het eiertjies al is hulle minen ml se telling was goed. Ek bid net hard day ons weer bfp kry
My koste is rofweg sover R130000... dis moer baie geld.
Me: 42 low AMH
DH: 50 all well
2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.