Gonal f is FSH hormoon en dit help om die follikels te stimuleer en volwasse te maak. Soos ek gese het met my IVF spuit ek 16 vials meestal 4 of 3 per dag.
menopur daarinteen is FSH en LH en jy kan nie massas daarvan spuit nie. Jy spuit soms elke 2de dag en nie sommer meer as 2 vials op n slag nie.
Cetrotide keer dat jy te vroeg ovuleer. Dit onderdruk die LH vlakke
Ovitrelle is HCG wat saam met FSH n LH surge veroorsaak. Die LH surge veroorsaak dat jy ovuleer
EK weet jy weet seker meeste van die inl, maar as jy verstaan hoe elkeen werk help dit moontlik met jou keuse
Die gonal F, menopur cetrotide en ovitrelle is hormone en dit is BAIE DUUR as jy dit privaat moet koop
Cetrotide is omtrent R400 per spuit en jy gaan 3 nodig he
Menopur is omtrent R200 per spuit en jy gaan 3/4 nodig he
ovitrelle is R700 vir trigger
en Gonal F is omtrent R230 per spuit en ek het 16-19 gebruik
Me: 42 low AMH
DH: 50 all well
2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.