× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #247239 by Twinkle
Klippie - sterkte met jou amptelike siklus!!! Bly AF het opgedaag (klink snaaks mens wens dit gewoonlik weg)

Ek self was nog net by Prof S maar gehoor al die dokters daar is briljant... so n jammerte dat jy nou nie eers vir Prof S gaan kan ontmoet nie... Ek glo jy is in baie baie goeie hande!!!
Jou vlugte en en als reg vir die "trippie" ?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247238 by Blommie
Net n hallo aan almal. Verlang vreeslik na almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247237 by klippie
Hallo dames! :silly:

Zarah, ek so verskriklik jammer, dis 'n erge teleurstelling Stywe drukkie vir jou! :heart:

Maretha5, 4 embies is 'n baie goeie kans, dag 5 (blastocyst) transfer is baie goed, want dan kan mens sien hoe hulle verder ontwikkel het, en as hulle het, dan is daar 'n goeie kans dat hulle kan "implant".

Lagogies, sterkte met die wag, dis senutergend, maar ons hou duime vas! :whistle:

Bea, laat weet tog wat sê die FS oor julle pad vorentoe. Voel jou hart darem al bietjie beter na die BFN? :heart:

Bytjie, jy kan seker nie wag vir die sonar nie? Het jy nie MISKIEN intussen weer skelmpies gePOAS nie? Of hou jy regtig uit tot by die sonar? :rock:

Hallo al die ander dames - Zettie, Chrizzie, Hexy, Strikkie, Slakkie, Nunukie, Twinkle (geniet die vakansie!). Wie't ek vergeet? :blush:

AFM: :woohoo: Af het toe eergister opgedaag, ek het vandag begin stim. Moet oor 5 slapies by Akliniek wees vir CD8 scan.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Lekker werk dames!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247234 by Twinkle
Zarah - ek het nie woorde nie ... STERKTE en so jammer om jou slegte nuus te sien.... STYWE drukkie

Bea - jy is / was mos vandag by FS ... wat se hulle enige ander planne vir jou ?

Maretha hoe gaan dit met jou embies - wanneer is terugplasing?

Nunukie - hierdie "vakansie" doen my wonders. Sterkte met jou LAP - julle wat so praat van LAP's het my laat droom van n LAP en dat ek myself NIKS weet van LAP af nie en ook nie geweet het wat om te verwag nie weet net toe ek wakker skrik het ek geknyp dat die biesies bewe... *silly*
Sterkte met jou konferensie ... hoop jy gaan darem kan lees - indien nie weet net ek en ONS dink aan jou vlg week met jou LAP - pas jouself baie mooi op!

Lagogies - hoe gaan dit? Neem aan dis nie meer te lank nie of gaan jy eers vlg week toets? Ai die gewag darem amper verby bid vir jou BFP

Klippie jy moet laat weet sodra AF opgedaag het - sterkte vir jou ook met die wag...

Chrizzie - waar is jy???

Zettie waarmee is julle tans besig of "hang" jy ook nou maar net aan n tak :-) ???

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247232 by Nunukie
Hi almal

Zarah, ek is so so jammer! Stywe drukkie vir jou :heart:

Maretha - hoe gaan dit by jou?

Twinkle - Gniet jou vakansie

Bea - sterkte met jou FS afspraak en hoop jul besluit gou op jul nuwe PVA

Ek is bietjie bang vir die LAP volgende week. Nie seker wat om te verwag nie, maar bly dat ek dan nog 'n stappie nader is.

Ek is more en Vrydag by Konferensie in die Kaap, so ek sal dalk vir 'n rukkie nie kan chat tot ek terug is van my LAP nie.

Sterkte aan al die dames vr die volgende paar dae!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247231 by zettie
Lagogies wanneer toets jy ?

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247230 by zettie
Zarha aijong ek is so jammer om jou slegte nuus tehoor hierdie is nou een honderd persent hoekom ek nie eers meer proebeer nie want die teleurstellings is tegroot. Vetdruk vir jou

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account