× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #247262 by Twinkle
Maretha - baie baie sterkte met terugplasing vandag... Ek glo en vertrou dat daardie 5 embies jou nie een oomblik in die steek gaan laat nie :heart: :heart: :heart:

Chrizzie - Dit is niks lekker nie maar nou weet jy tenminste jy is in n nuwe siklus nuwe hoop :heart: :heart: :heart: mag dit jou laaste siklus hier wees ;-)

Toe ek dit nou tik dink ek - dat mens iemand so kan weg wens... hiehie... En ek wens almal van hierdie thread af weg!!! Bly net GLO , HOOP en Vertrou!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247261 by Chrizzie
Môre Dames

Ek hoop julle het almal 'n lekker dag!

AF het toe vanoggend opgedaag....

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247255 by Lagogies
Maretha dit maak sin. Hulle probeer so min as moontlik karring
En wil nie dit in en uit die broeikas haal nie. Dit kan embies benadeel
Sterkte vir terugsit more en laat weet

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago - 12 years 7 months ago #247254 by Lagogies
Nunu ek wou nog se sterkte met die lap.

En Nella jy moet maar vir manlief trakteer en besig hou die volgende paar dae want jy ov seker binnekort.

hexy wat het v jou geword?

Gou grappie vir julle:
Die boer en sy vrou het bietjie huweliks probleme en hy sien die engelse terapeut.
Sy vriend kom kuier en kry hom in die skuur besig op n striptease te doen by die trekker.
verbaas vra vriend "en dit". Koos kom toe maar uit met die storie, die probleme die terapeut en als. Hy se toe dis die terapeut wat hom die raad gegee het : " do something sexy to a tractor"

lekker aand julle

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247253 by Maretha5
Lagogies - ek het gevra oor die embies, maar die Suster het gese hulle haal dit nie uit vir ondersoek vandag nie. Gedink dis seker n standaard ding vir die 4de dag voor Terug plasing? Ek hoop maar net dit hou mooi tot more vir inplanting.

Lekker aand en dink aan almal!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247252 by Lagogies
Zarah ek het nie woorde nie. - :heart:

Bea bly daar is hoop.

Chrizzie wanner toets jy nou

klippie baie sterkte met die siklus

maretha hoe lyk die embies vandag?

Twinkle ek is bietjie groen.... geniet die vakansie

hallo Blommie

Zettie vir jou sommer net n lekker drukkie. Hoe gaan dit met die paaseier projek?. Ons is die kant ook by 2 instansies betrokke en dit verryk mens se lewe.

Bytjie ek verstaan die benoudheid. Met die 2 miskrame bly ek nou stil tot 12 weke. Ek het laas gedink 8 weke ja en dit was ok nie genoeg nie

lyntjie en slakkie kom loer in - ons verlang

AFM ek vat die 2ww nog rustig maar vandag begin ek jik vir toets.... en nee ek poas nie na 2de laaste mc nie. So ons wag maar tot maandag.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247250 by Chrizzie
Koop die Tim Noakes boek. Hy praat daarin oor infertiliteit ook...baie interessant. Ek en en my volg dit nou vir 2 maande al.

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account