× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #247246 by Twinkle
Bea so bly daar is nog hoop !!! Baie baie sterkte
So lekker om uit te stap by die FS en te voel daar is hoop dit is nog nie verby nie...

Zarah - dalk iets wat jy nie nou wil hoor nie maar ons moet nie opgee nie ... ek het soveel respek vir julle IVF dames ... xxx baie sterkte met al jou gevoelens op die oomblik

Bea waar het jy die Tim NOakes dieet gekry of het jy die boek gekoop...my pa my vertel van die ou en ek al gaan lees maar kry nie n dieet nie - klink goed as FS gese het jy moet dit streng volg - dalk moet ek die boek aanskaf of iets en dit ook sommer doen ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247245 by Chrizzie
Ek kom sê net vinnig hallo!

Zarah, dink aan jou!


AFM: Nog geen AF, maar ook geen "simptome" nie, so weet nie lekker nie. Gaan ook nie toets eers nie...

Lekker daggie verder!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247244 by Maretha5
Hallo julle,

Zarah - jammer vir die Slegte nuus. Dis so n groot teleurstelling, maar hoop jy sal deurdruk en weer probeer. Jy moenie opgeee nie! Ek dink vreeslik Baie aan jou vandag.

Bytjie - ek is so opgewonde vir jou part... Wees net positief, die kleinding gaan een van die dae hier wees.

Lagogies - Tyd raak nou min. Sterkte aan jou kant, ek kan self nie wag om jou nuus te hoor nie.

Klippie - sterkte met die siklus! Hoop dis n groot sukses.

Bea - Bly jy voel beter... Altyd lekker om te weet Daar is n PVA en iets om ma uit te sien met die doel op einde.

Ek gaan more oggend vir n dag 5-terugplasing. Ek het gebel om te hoor hoe dit met die 4 embabies gaan, maar blykbaar word dit nie vandag oop gemaak nie. Hoop hulle almal oorleef en dat dit n goeie terugplasing sal wees.

Sterkte julle... Dink aan almal!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247243 by Bytjie
Bea, jy is so 'n mooi inspirasie. Deur al jou terugslae staan jy kop omhoog en vol moed. Ek weet jy hou af dae maar dis te verstane. Baie dankie vir die update en ek hoop dat jul volgende siklus positief sal wees.

Blommie, as hy weghardloop, sit hom agterna, moeg gaan hy word en dan tackle jy hom :evil:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247242 by Blommie
Bytjie- ml hardloop weg , sus is nou 8 maande. So dis vir my nog bietjie vinnig. Om weer te ttc en sal eers vir pappa moet oortuig vir nr 3

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago - 12 years 7 months ago #247241 by Bea
Zarah, ek is so verskriklik jammer om dit te hoor. Ek weet die teleurstelling moet baie baie groot wees. Maar moet asseblief nie opgee nie - dit beteken nie dit is die einde nie. Met IVF vat die goed tyd - jy het met jou eerste siklus mooi embies gehad en daar is geen rede hoekom jy met jou volgende siklus nie ook mooi embies gaan hê nie. Sterkte, ek dink aan jou, dit is beslis nie maklik nie. xxx

Klippie, bly AF het opgedaag - ek was al by hom en hy is baie oulik. Ek hoop jy het 'n goeie siklus en dat als vlot sal verloop.

Haai Twinkle, bly jy is so rustig - dis lekker man.

Chrizzie, waar is jy???

Maretha, enige nuwe nuus oor jou embabies?

Nunukie, sterkte man, vir die meeste mense is dit nie so erg nie, dis gewoonlik net die graad 4 endo girls van ons wat erg suffer - so ek is seker jy sal ok wees xxx

Zettie, hoe gaan dit nou met jou PVA?

Lagogies, nog net 5 slapies??

Hallo Blommie, Bytjie en al die ander dames.

AFM: Ja, was toe by FS. Hy is natuurlik saam met ons baie teleurgesteld. Maar, hy sê ons moet eintlik nie ons eerste twee IVF's tel nie (waar ek net een eiertjie elke keer gehad het). Hy voel ons het eers nou die meds en als reg gekry en ons moet dink ons het nog net twee IVF's gehad. Hy sê selfs donars van 22 of 25 jaar oud het een maand perfekte eiers en embies en die volgende siklus is al die eiers "sleg". So Zarah, dit gebeur selfs met jonges. Hy voel ons moet nog 'n keer probeer omdat ek nog jonk is (haha, als onder 38 lyk my is jonk). Ek gaan voort met die DHEA en hy sê ek moet die Paleo / Tim Noakes dieet baie streng volg. Ek gaan volgende maand op CD3 vir 'n sonar net om te kyk. Ons sal dan besluit of ons dan volgende maand IVF gaan doen of die maand daarna. Ek voel beslis beter, want daar is nog HOOP.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247240 by Bytjie
Middag almal.

:heart: Zarah, ai vriendin ek weet nie wat om te sê nie. Ek kan myself nie indink hoe jy nou moet voel nie. Ek is baie, baie jammer oor jou slegte nuus. Hoop jy en jou mannetjie kom gou oor hierdie teleurstelling. :heart:

Nunu, sterkte met die Lap en vir my was dit glad nie erg nie.

Twinkle, jy brag nogals lekker oor jou 'vakansie' ne.

Klip, yippee dat jou siklus uiteindelik begin het en voorspoed met die meds. Ja ek het al op twee stokkies gepieps, CB Plus se kruis was baie mooi blou en die digital het vanoggend gesê 2-3 weeks :blush: . My senuwees sal seker eers van Vrydag regtig op hol gaan want die laaste twee miskrame was tussen 5 en 6 weke, ek probeer maar om nie te veel te worry nie, maar dis maar moeilik jong.

Hallo Blommie, wanneer join jy weer die ttc-groepie?

Maretha, is jou terugplasing more?

Lagogies nog net 5 daggies oor voor jy toets.

Bea, hoe was jou afspraak toe?

Zettie, hoe gaan dit, jy moenie so 'n groot vreemdeling wees nie jong.

AFM- gaan goed onder die omstandighede, ek probeer maar kalm en rustig bly maar dus bietjie moeilik, gelukkig is daar darem nog net 9 dae oor voor my afspraak. Ek vat dit maar nou een dag op 'n slag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account