× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #225547 by Feetjie
Goeie naand girls

ek mis jul so baie - moes net bietjie kom skryf, al lees ek gereeld hoe dit met jul gaan.

Zettie baie geluk!!

Jooste, vriendin,, jy klink vir my baie positief en jou beplanning klink vir my puik en hou duim vas vir die 3tjies!!!

Hi Strik, ek dink ook baie aan jou!!

Hopeful, sterkte jong,,, jy gaan sien als sal uitwerk soos dit moet!!

Sterkte met als girls, ons praat gou weer. Lekker aandjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225544 by zettie
Zarah nee ek was nog nie by dokter Slabbert nie.

Ek het fertomid 100 mg Metformin en inofolic gedrink en dan het ek mos die maand weer vir Accupunture gegaa.

So meisies ACCUPUNTURE werk.

Amper sewe jaar gesukkel swanger teraak pille en als toe gaan ek Accupunture en raak swanger. Miskraam en nou weer 5 maande net pille en niks gebeur eerste maand accupunture en weer swanger.

ACCUPUNTURE is die uitweg

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225542 by Zarah
Dis omtrent stil. Zettie was jy ook by Dr Slabbert?
Ek vlieg 18:00 huis toe. Kannie wag om by huis te wees nie!
Ek het gister n positief op OPK gekry. So ek sal vanaand maar BD...
Ek besef dis n long shot met die Endo en operasie vlg maand en die feit dat ek eers na OV gaan BD... maar ek kan altyd probeer.

Zettie, het MS al begin? Hoe voel jy?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225537 by zettie
Hallo julle shoe dit is darem stil hier waar is almal dan ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225493 by Zarah
Hi almal

Jammer ek is so stil. Ek is in PTA vir werk tot more.

Lekker dag verder :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225441 by joo~ste
Zettie:
Die telling lyk voorwaar goed!

Strikkie
Ek het dit in 2010 na my eerste LAP laat doen, maar kan nie veel onthou daarvan nie. Kan onthou dit het te make met OV en hoe jou hormone rondom daardie tyd lyk.

Blommie
Jammer jong! (Ek voel ook so......met die verskil dat my vriendinne nou al hulle 2de en 3de babas het...en my vertel van Graad 1 pyne).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225439 by joo~ste
Ruby
Hi...ja....ek wil ook weet...doen julle IUI?

Hopeful
Jy moet moed hou. Dit sal sekerlik gebeur ...jy moet net glo. Ek het ook 'n jaar terug gedink dat ek nou asb net moet swanger wees en dat (ten spyte van my studies) ek dit wel sal kan hanteer. Egter, wil ek ook graag rustig wees as ek swanger is en elke oomblik geniet sonder om soos 'n afkop hoender te hol tussen die werk en die eksamen lokale. Nou....is my studies oor 2 maande kant en klaar...

En...ek is seker dit is nou die regte tyd!

Dalk moet jou huis net uitgesorteer word en dan is 'n babatjie die volgende stap

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account