× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #225434 by Carmen-capi33
Strikkie I had those bloods tests.
LH is to chekc for the LH surge - spike to indicate imminent ovulation - and the other, if I rememebr correctly was to check oesterogen levels. Which could also indicate where in the cycle you may be and if ovulation is about to happen or has happened.

congrats Zettie!

Cape Town
Mishka born 11- 02- 2011
File Attachment:
lb3f.lilypie.com/5UU1p2.png[/img][/url]

File Attachment:


Nov 12 - Femara Progynova Cyclogest - home plan BFN
Dec 12 - Femara Progynova Cyclogest IUI BFN
Jan 13 - Femara Progynova Cyclogest IUI
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225432 by zettie
Dankie vir al die geluk wens julle

Bloed lyk goed telling is 81

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225428 by Strik*kie
Hi julle

Zettie, dis great, baie baie geluk hoop jy het wonderlike paar mnde wat voorle. Wag is altyd ie moeite werd :)

Hi almal verder.

Thanx Jooste :)

Het enigeen van julle bloed getrek op cd14 vir E2 en LH?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225423 by Blommie
Hallo dames

Jammer ek is so stil


Jooste - dis goed dat jy lekker rustig is

Zettie - Vriendin, weereens baie baie geluk

Al die ander halloo


AFM: Vandag CD25. Het vanoggend gaan bloods doen vir Progesteroon. Weet nie of ek geovuleer het nie. My boobs lyk soos padkaarte van gister af. Voel bietjie moedeloos. Voel of almal om my swanger raak. 2x van my niggies en 3 vriendinne het laat weet hulle is swanger. :cry:

Dit is my laaste maand voor ons bietjie gaan rus.

Lekker dag

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225420 by Hopeful
Hi Jooste,

Ek is bly dat jy dinge lekker rustig kon vat die naweek hou nou net so aan vir res van jou cycle. Werk kan wag vir een maand wat nou belangrik is dat jy na jouself kyk. Ek is very excited oor more vir jou en moet ons updated hou hoor.
Hier gaan dit okay party dae beter as ander. Met die huis koop sal dit eintlik goed wees babe n bietjie wag to vroeg in volgende jaar wand dinge sal anders dan bietjie sukle, maar aij my hart verlang so na n babtjie dit is maar party dae n gesukkle om nie net in trane uit te bars en te vra waneer is dit tog nou ons buert, bygese daai dae kom maar meestal as my hormone lekker op holl is en ek sommer myself net jammer kry. Ek weet en vertrou dat God n plan het en hy sal ons babtjie stuur sodra die teid reg :)

RUBY WAAR IS JY? Gaan julle nou nog IUI?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225418 by joo~ste
ZETTIEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!

:woohoo: :silly: :laugh: :woohoo:
Dit is wonderlike nuuS!!!!! Baie geluk!!! Ek is so bly vir jou!!! Wat het jou DH gese?!!

Wat is jou telling?

Hopeful:
Ja...my naweek was heerlik en rustig, dankie!! Dit is regtig my plan met die siklus. Baie slaap ...en baie niks doen. So far...so good wat die meds aanbetref. Ek sien more middag die FS vir 'n vinnige loer (alhoewel dit nog te vroeg is om regtig iets te sien). Ek dink ons wil net nie weer dieselfde fout as laas maak en stimuleer vir 'n vale en net 2 follies op die ou einde he nie. So, hy wil more sien waarmee my liggaam "begin" op CD6 sodat hy die meds kan aanpas vir die res van die tyd. Hoe gaan dinge daar aan jou kant??

Snoekie:
Dankie vir jou gebede oor my triple blessing. Ek glo so hard dat hierdie siklus DIE maand vir my gaan wees. Hoe gaan dit met jou MS?

Zarah:
Hoe gaan dit vandag met jou DH?

Strikkie:
Hoe gaan dit met jou? Ek dink baie aan jou...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225396 by Hopeful
More Julle!

DIT IS AWSOME ZETTIE!!!!!!!!!!!!!!!!!! EK IS SO bly vir. Ek vertrou dat god jou sal seen met n gelukige en gesonde swangerskap. Jy en goga sal in my gebede bly regtig baie opgewonde vir jou.

Zarah, hoe is die gemoed vanoggend?

Snoekie, hoe gaan dit met die MS

Jooste het jy darem n lekker rustige naweek gehaad? hoe doen jy op die mends?

Blommie, Lynkie hoe gaan dit met julle?

AFM: Regtig geen nuus nie net koud hier in Namibia en die naweek was definitief te kort.
Lekker dag en week alamal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account