× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #112751 by sexy~hexy
Hiay Strikkie...hoe was die naweek weg?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112748 by Jo.Don
Môre môre dames! Is nog op verlof maar nie by die huis nie so update gou hier van my cell af. Sal vanaand maar ordentlik opvang as ek by die huis is! B)

Porterville was hèérlik! Die potjiekos was reuse sukses en darem beste stalletjie gwen! Die mense is so vriendelik op die platteland!

Darem nou my 1ste normale siklus gehad! Bly na die 2 lang siklusse dat dit lyk of my lug weer saamwerk! :silly:

Lekker dag verder. Sal weer later inloer maar moomie verkrag my data bundle! Haha!
:laugh:

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112744 by joo~ste
Ek hoop ook so Hexy. Ek is al moedeloos na 16 maande se "gesukkel" (as 'n mens dit nou maar so kan noem). :(
Ek sit egter ook soos jy nie naby 'n stad nie...so vir my is FS besoeke 'n ryery...en dit maak my net nog minder lus vir die hele affeira. Egter besef ek ook dat ons nie regtig meer die luxury het van tyd aan ons kant nie. Ek sal darem graag meer as 1 baba wil he...en om op 33 jaar nogsteeds nie swanger te wees nie, regverdig dan seker maar 'n meer defintiewe ingryping.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112742 by TaNasha
Josste, ons het n paar weke gelede ons eerste afspraak by n FS gehad. Ons het al die bloedtoetse, sonars en SA vir DH laat doen.

As AF oor n paaar dae opdaag (wat ek natuurlik hoop nie gebeur nie!) moet ek bel en dan volg hulle my deur my hele siklus.
Ek wou ook nie dadelik met Clomid of so begin nie, ek wil alles rustig vat en ons sien maar wat gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112741 by Strik*kie
Halllooooo almal

Sien julle het lekker nawekie gehad en julle het ontrent gechat. ;)

Welkom al die nuwelinge, ons gaan nog baaaaaaaie chat en huil en lag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112735 by sexy~hexy
Hiya Jooste :)

Ek was nog nooit by 'n FS...naaste een sal seker in Gauteng wees...was maar nog net altyd by 'n gynie. My 1ste gynie het mos die sist opgetel en toe die lap gedoen, maar ek weet soos in Anje se geval het hulle die ander een ook gedoen om te kyk of haar buise heel oop en skoon is.

Jy sal okay wees, en ja, 'n FS weet maar net beter en dink so daaraan, na julle FS afspraak het julle heel moontlik 'n heel nuwe plan van aksie en is daardie BFP binne jou bereik vriendin!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago - 16 years 1 week ago #112731 by joo~ste
Ansa - dis te ougat om te hoor hoe vies jou kleinding was as jy hoes. Ha ha...die outjies het sommer al klaar 'n persoonlikheid al is hulle nog nie eens gebore nie! Is dit nie ongelooflik nie?

Ja - dit is die eerste keer vir my by 'n FS. Ek het al verskeie kere my gynie besoek, maar hy het nou besluit dat ek 'n FS moet gaan sien, want ek moet gaan uitvind wat my verhoed om swanger te word. Daar is op die oog af (na letterlike duisende rande se bloedtoetse), verskeie vaginale sonars niks fout nie. En na 4 Clomid siklusse nogsteeds nie 'n baba oppad nie. (alhoewel ek sterk ovuleer en DH se sperms tip top is) Die gynie wou sommer die lap doen, maar toe ek het besluit dat ek dit sommer van die begin af by 'n FS wil laat doen. Ek voel net dat hulle meer weet. Egter...begin my moed my begewe! Was julle al almal by 'n FS?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account