× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #112647 by Goggatjies
Goeie More Blessed
Ek is bly dit gaan so goed met Armand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112642 by sexy~hexy
Hi Anje...welkom terug Ansa...Hi Beertjie....En hallo nuwe mamma Blessed :) More Ankia!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112636 by Beertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112634 by Blessed to be Mommy
hallo julle!!!

Sjo, so lanklaas hier kom chat, of wag dat ek eerder se, so lanklaas gechat!!!!!!!

Ek het seker soooooo baie gemis!!! ASB ASB lig my in!!

Met my en Armandjie gaan dit baie goed!! Hy is n ou engelkind!!! Hy is more 9wke! Weeg 5.7kg en is 57cm lank!! Ag hy is so oulik!!!

Ek het julle VREESLIK gemis!!!!!!!!

Wie is almal nou mommy's to be??

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112631 by Goggatjies
Goeie More

Het 'n lekker rustige naweek gehad, het so min as moontlik gedoen

Beertjie, dit is goed om van jou te hoor.

Liz, ek het jou op facebook confirm

Anje, hoop nie jy raak by jou tafel aan die slaap nie

Hexy, more girl.

Lekker dag

Ansa, bly jy is terug by die skool

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112630 by Beertjie
Anje ek glo vas jy dra 'n seuntjie daar binne jou!!!!!!!

Ansa hoeveel is julle babatjie se hartkloppie bpm?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112626 by Beertjie
More more almal!!!

Eerste welkom aan al ons nuwe lede, hoop julle gaan 'n lekker tydjie saam met ons he...

Ek het verlede Woensdag weer afskeiding gekry en dit het aangehou tot donderdag aand en ek glo vas dit is nou die einde daarvan. Ons gaan die dokter die 12de sien om half een die middag, ek kan regtig nie meer wag nie.

Ansa ek is so bly jul babatjie groei so mooi...

Anje wanneer gaan jy weer dokter toe?

Hexy is bly dit gaan beter met jou en moet nooit iets opkrop nie, ons is hier vir jou!! Het jy toe die tuimeldroeer gekoop?

Marie hoe ver was jy met daai sonar foto wat ons jou die geslag moes help raai het?

Aan almal wat ek nie kan onthou nie, hoop dit gaan goed met julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account