× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago - 14 years 5 months ago #222755 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore? Hoe was almal se naweek gewees?

Ons s'n was heel rustig...DH darem vir 'n slag so halwe naweek by die huis, hy het gister weer begin werk...maar was lekker om net rustig te wees.

Moes dit net met julle kom deel...ek het mos OPK gedoen cd12, 13 en 14, maar net ligte strepies gekry...toe hou ek op....en besluit toe gister uit die bloute om weer te toets...en kyk wat het ek gekry :) :woohoo:



Eerste keer dat ek 'n + OPK kry ....so fxfxfx dat hierdie MY maand is :) Ek en Ruby was gister altwee op cd17, en ons altwee het omtrent dieselfde tyd getoets gistermiddag en altwee 'n + OPK gekry :woohoo: So ek en sy is cycle buddies!!!

Hoop regtig hierdie is 'n positiewe maand vir 'n BFP.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222710 by Blommie
Middag dames

Hexy - ek hou van jou gees

Hopeful geniet die vakansie

Jooste - glo alles sal reg uitwerk en jy word gou gesond

Al die ander halllllooo

Ek is vandag 3 dpo en Ons gaan bietjie bloemhof toe vandag. Manlief vang more ligas. Ons kom dan more and huis toe en gaan Sondag piekniek hou by van gaallens vir Ons 1ste huweliks herdenking.

Lekker naweek vir almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222705 by joo~ste
Hexy
Ek stem saam met Hopeful....jou attitude is so wonderlik!! :woohoo: Klink of jy 'n heerlike kursus gehad het. Dit was darem lank, he? En die blessings en boodskappe wat jy gekry het - ek glo saam met jou dat alles gaan waar word soos jy dit graag wil he!

Die versie op my lessenaar kalender se hoeka vandag:
Luk7:7,9
"'Se maar net 'n woord, en my slaaf is gesond.' Jesus was verwondered toe Hy dit hoor. Hy draai toe na die mense wat agter Hom aangekom het, en se: 'Ek se vir julle: In Israel het Ek nie so 'n groot geloof teegekom nie.' "

Hopeful: Geniet die vakansie! Kom veilig terug en rus lekker uit.

AFM
Ai...ek sal regtig hoop dat ek swanger is, maar die ding is...dit is nie meer 'n UTI nie, maar mos 'n intra-uterine infeksie. So...ek het fisies infeksie binne in my baarmoeder. As God nou van alle tyd hierdie siklus gaan kies om my swanger te maak....gaan ek verwonderd wees. Ek is op twee stelle verskillende baie sterk antibiotika wat eers Maandag klaar maak. Nie een van dit is geskik vir as 'n mens swanger is nie, maar die GP voel dat die infeksie groter skade aan my uterus en buise kan aanrig en dat dit nou my grootste bekommernis moet wees. Ek moet die infeksie onmiddelik stop. Ek voel vandag al amper weer my ou self, so die meds werk regtig baie goed. Ek is darem ook nou eers 8DPIUI so...dit is darem nog early days. Ek bid net die heeltyd ...dat as ek swanger is...dit antibiotika niks kan maak nie, want dit is so vroeg.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222702 by Hopeful
Halloo almal,

Jong ek loer net gou in is nou opad uit die kantoor en dan is ek op fakansie :woohoo: Will net weer se ek dink aan almal van julle en kan nie wag om optevang as ek terug is nie.

Jooste ek hoop om n BFP te sien as ek terug is ;)

Lynkie en Snoekie, gebruek die "russ" teitjie tot volle toe en vind weer jul self en jul mans wand ek is seker julle BFP's is sommer om die draai

Hexy ek love love love you atitude!!!!!! Dis die beste ding klou vas an die borrel in jou!!!

aan al die res pas julle self op!!!!

BABY DUST TO ALL

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago - 14 years 5 months ago #222691 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore? Vrydag die 13de...maar ek spreek GOOD LUCK EN TONNE BLESSINGS oor julle almal uit :)

Snoekie...jammer oor BFN...die pad raak met tye vir almal te erg, maar weet net, jy gaan eendag terugkyk en sien dalk was hierdie nie die regte tyd nie...maar sterkte en bederf jouself al is dit met ietsie kleins!

Jooste :) Wat wed ek jou daardie "infeksie" is dalk 'n BFP?? Drink jy darem meds wat veilig is vir ingeval jy swanger is? Baie keer kry mens so tipe UTI..en dan is mens swanger.... ;) Het met my gebeur en toe is ek swanger met die tweeling...so hou moed dame !!!

Hopeful...baaaaie geluk dat julle goedgekeur is...gaan geniet nou jou man en weet julle baba is oppad!!!

Ok...so ek het mos hierdie Self-leadership Training gedoen van Februarie af...en gister het ons klaargemaak :( Baie hartseer, want dit was 'n AMAZING kursus gewees. Met die vorige twee sessies het twee van die dames gevra hulle wil so graag swanger word...en raai wat...Woensdag toe vertel altwee hulle is swanger !!!! Ek het ook gese ek wil swanger word....en gister toe ons geskenkies uitruil, moes elkeen vir iemand 'n blessing uitspreek...en toe is my blessing dat daar lewe sal groei in my :) :) En raai wat was my geskenkie....'n fotoraam (simbolies want ek is mal oor fotos en fotos neem)...maar in die middel van die raam is 'n baba....en om die baba is 'n "sash" wat se "Happy New Year"....mmmmm.....You see where I'm going with this??? Die fasiliteerder se toe daai is 'n baie groot betekenis...EN EK HET DIT VIR MY GEVAT....ek glo regtig ek gaan 'n Nuwejaarsbaba he :) :) :)

Ok...so dit was nou 'n mondvol...maar dit borrel net in my !!!!

Lekker daggie verder vir almal....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222665 by zettie
Hopeful baie geluk met julle goedkeuring nie dat ek vir een oomblik gedink het daar kans dat julle afgekeur gaan word nie. :)


Ek is baie lui vandag nie lus vir werk nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222659 by joo~ste
Hopeful
Geniet julle tydjie weg. Dit gaan heerlik wees..veral nou dat al die formaliteite afgehandel is.

BAIE GELUK dat julle goed gekeur is (nou nie dat ek anders verwag het nie!)

Zettie
Oeee...dit sal my net so broeis maak. Daardie ou kleine lyfies is darem net pragtig!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account