× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #222603 by Strik*kie
Lynkie, ai jong ek is jammer oor die slegte goed :swear: ek sou ook so gevoel het. En dis nie asof ons jaartjies aan ons kant is nie. TSK!!!!!!!!!!!!!! Wat is die verder PVA en hoe lank moet jy nou die pil drink?

Jooste, ek dink ook soos jou dr :silly:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


hopeful, ons hou fx dat als vlot sal verloop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222598 by joo~ste
Lynkie:
Ai, vriendin! Ek sal ook skuins :swear: :swear: wees as iemand my nou op BCP moet sit. Dit is regig goor. Behoort een maand se gebruik daarvan die sists weg te laat gaan, of hoe werk dit? Gaan julle eers dit doen...en dan direk daarna weer begin met IVF?

Strikkie:
HA HA...wel die GP by wie ek gister was het ook gese dat hy baie lekker vir my gaan lag as ek hierdie siklus swanger raak. Ek het nog altyd oor die laaste 3 jaar foutlose siklusse gehad met geen ernstige probleme (soos infeksies en sists en so nie) nie...en nou loop alles juis skeef tydens ons IVF siklus! Ek is regtig nie baie hoopvol nie, en met die dat ek handevol pille drink om die infeksie te keer...voel ek ook nie gerus met die feit dat 'n embie inplant in so 'n toksiese omgewing nie. Ons het ook besluit om die volgende siklus net rustig te wees en eers weer middel Mei as AF opdaag weer met IVF te begin. HIerdie 4 weke het regtig sy tol op ons beursies en ons harte geeis. Hoe gaan dit met jou? Al FS afspraak gemaak!?

Dis wonderlik van al die BFP's op die ander thread. Was dit met IVF siklusse of natuurlik?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222597 by Hopeful
Hi Almal,

Dit is darem bitter still hier, Lynkie ek is baie jammer oor die cyste, en weet jy wat jy mag be %^&* wees sommer vir alles en almal stekte, ek dink aan jou.

Jooste, agnee man ek is net so jammer oor jou infeksie, hou moed en fokus op gesond word. Ek dink ook aan jou!

AFM: nie veel nuus nie, het more die laaste afspraak by die manskaplike werker en dan is dit die lang. FX vir daai part.

Ek dink aan almal van julle hierdie pat wat ons stap is niks lekker en partymaal soos vandag dink ek nie daar is moed in praat worrdie nie, net se ons is almal saam in die ding.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222589 by Lynkie
Jooste, so jammer om te hoor van die infeksie, ek hoop dit klaar gou op. Somtyds as alles so lyk of dit verkeerd loop werk dit goed uit!! Ek hou nog steeds alles gekruis vir jou vir 'n BFP hierdie maand. FXFXFX :)

Hi Strikkie ek hoop 'n bietjie van daai baby dust waai oor na die tread toe!!! Ons kort bietjie 'n BFP hier!!!!

AFM: Is sommer net skuis be @#?&% vandag... hartseer, terleurgesteld :cry: Ek probeer TTC en FS het my weer op BCP het cysts gevorm.... so ek's weer uit vir hierdie siklus. :cry: Voel asof ek net nie vorentoe beweeg nie.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222586 by Strik*kie
Hallo

Ai Jooste, ek is jammer oor die infeksie, moenie moed verloor nie, ek glo hierdie cycle is jou lucky een juis oor jy voel als loop skeef. so ek hou FXFXFXFXFXFXFXFXFX!!!!!!!!!!

Hi almal !!! Sien dis lekker stil hier, die engelse thread het 'n hele paar bfp's opgelewer, aijaijai!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222584 by joo~ste
Hallo julle!
Dankie vir al die mooi gedagtes. Die IUI het Donderdag goed afgeloop. Dit was baie minder seer as die vorige keer. DH se sperm tellings en alles ook nogsteeds baie goed. Egter....het ek toe Sondag 'n erge blaas infeksie gehad, wat ek self met cranberry sap, hope water en Sitro soda hok geslaan het, maar het van Maandag af erge pyn op my uterus gehad. Was gister heel dag in die bed met pyn...en was gistermiddag laat (toe ek dit nie meer kan hou nie) by die GP op die dorp. Erge infeksie in die uterus. Heel waarskynlik veroorsaak na die IUI. Daar is blykbaar 'n geringe kans (5 - 10% ) vir infeksie met IUI.

EN TOE TREF DIT MY!!
Dit voel regtig of elke enkele klip tydens hierdie siklus in ons pad gerol is.

Lynkie:
Jammer oor AF! :cry:

Hexy: Hou van jou gift voacher idee!

Blommie: Lekker BD.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222470 by Lynkie
Hallo almal,

Het ook 'n heel rustige naweek gehad, saam vriende en familie gekuier. :)

Jooste, hoe het die IUI afgeloop? Sterkte vir die 2WW ;)

Blommie, wat van 'n spa voucher .... vir twee? Dan kan julle sommer saam gaan vir 'n lekker bederf..... Hexy het ook 'n baie oulike idee.

AFM: AF het gister opgedaag :( het gewoonlik 'n 28 dae siklus somtyds self korter. Maar hierdie maand was dit 'n 30 dae siklus :huh: Ek weet nie of dit dalk te doen het met die accupuncture dat my siklus nou langer was nie. Maar ek sien vanmiddag die FS .....

Lekker dag verder.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account