× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #222462 by sexy~hexy
Blommie...wat van 'n voucher of gift certificate? Een wat jy dalk self gemaak het met iets soos "one night of pleasure"...wees kreatief ;) :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222461 by Blommie
More dames

Jooste hoe gaan dit daar?

Zettie - wanneer toets jy

hi al die ander, waar is wie nou in hulle cycle

AFM: Het 'n wonderlike naweek saam met my gesin spandeer. Is vandag CD18 en wag vir Ovulasie.

O ja, ons is Sondag 1 jaar getroud. Tradisionele herdenking geskenke se die jaar is papier. Enige idees wat ek vir ML kan gee?

Lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222460 by sexy~hexy
More almal

BRRRRR....en hier is winter met ons....hulle het mos gese ons gaan van middel April af begin koud kry...en dis skielik koud!!!

Hoe was almal se langnaweek? Myne was heel rustig, manlief het Saterdag en Sondag dagskof gewerk....so niks veel het gebeur nie...

Lyk my ek is cd12 vandag...gedog ek is cd13....het OPK's gekoop, twee boksies = 8. Gedink om cd13 te begin toets? Ek het 'n 30 dag siklus.

Jooste....hoe gaan dit vriendin??? Enige nuus??

Hoe gaan dit met almal verder...waar in julle siklusse is julle?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222424 by zettie
Hallo julle


Jooste dink aan jou FX FX


Ek het gisteraand `n OPK en `n HPT gedoen om die teorie tetoets van dat die Ovadril die goed beinvloed en die reslutaat is soos volg.


OPK + HPT - nie eers `n ligte streepie nie so volgens my is dit is nonsens storie.

Ankie bly om van jou tehoor sal gaan stem vir jou dogterjie.

Die res van julle lekker naweek.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222409 by Blommie
Jooste - sterkte vir vandag

Ankia - het gaan comment vir sussie

Heksie - waar is jy nou in jou cycle?

aan al die ander hallo

Julle moet almal n wonderlike paas naweek he. Die van julle wat weg gaan, veilig reis.

AFM: Nog steeds plat in die bed. Is vandag CD13, nog 5 daggie tot O

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222406 by Snoekie
Hey Jooste,
Sjoe alle sterkte vir jou vandag vrou. Ons bid almal ewe hard vir jou vandag met jou IUI. Miskien kry jy bevrugte paaseiertjie. Lekker ru die naweek.

AFM,
Ek is nou 10DPO en ek voel of ek iemand wil vermoor vandag. Ek is so geirriteerd jy kan met my toor.
Verder is daar nie nuus aan my kant nie, staan nog sterk teen my POAS drange.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222405 by Lynkie
Hallo almal,

Lekker laaaaaang naweek!!!! :woohoo:

Jooste, ek stuur 'n spesiale gebedjie op vir jou, :heart: baie sterkte en rus lekker die naweek!

Hexy, baie dankie! :) Ek hoop regtig dat die Fertomid vir jou werk die maand en dat verdere stappe nie nodig sal wees nie. Fertiliteitsbehandeling is so duur en dan is dit nog ekstra as mens ver van sulke fasiliteite is. :dry: Ek kan net dink waardeer jy ook is met die tweeling :( , nie maklik nie. :heart: Sterkte vriendin.

Hi al die ander dames..... julle moet 'n lekker naweek hê.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account