× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #222397 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop dit gaan goed met almal
Ek het in die verlede op die groep gechat, maar ons is geseen met 'n pragtige dogtertjie
Van julle kan my seker onthou

Ek wil net vir elkeen sterkte se vir alles wat julle deur gaan, van aanneming, ivf, iui en die wat op medikasie is

Ek wil groot guns vra
Ons kan 'n Turbo kidz prys wen, maar ek het julle comments nodig
Anrika is foto nommer 2
Kan julle asseblief op haar foto comment

www.moomie.co.za/index.php?option=com_ph...ompetition&Itemid=97

Baie DANKIE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222391 by sexy~hexy
More almal :)

Hoe gaan dit vanmore? Darem DONDERDAG :woohoo: Ons het geen planne vir die naweek nie, DH werk Saterdag en Sondag :( Maar darem is ons more en Maandag saam :D

Jooste en Lynkie...weet net ons almal hier ondersteun julle...ons weet self nie hoekom of waarom nie, maar as iemand verstaan, dan is dit ONS :)

Lynkie, ek sukkel net so na my tweeling om weer swanger te word. Dis nou al 'n jaar en 'n half na ek hulle verloor het, en niks gebeur nie! Nou dek my nuwe medies nie 'n Lap nie, want dis hoe ek laas swanger geword het met die tweeling...maar ja, dis nie te se dit sal weer gebeur nie. En ons bly so flippen ver van als, ek weet nie wie om te nader om my siklus te monitor nie :( Want dis al hoe ek dink ek sal swanger word, as my siklus gemonitor word deur meds, sonars om te kyk of daar follies is, trigger shot ens....Ek dink ek sal maar die rondtes Fertomid klaar maak, en dan moet ek en DH maar besluit of ons sal probeer vir iets soos IUI....

Hopeful...sterkte ook aan jou kant :) Dis 'n lang pad om te stap, maar ek glo julle gaan die vrugte pluk!!

Hiya my Strikkie!!!! Jy moet weer jou Skype aansit.....

Klippie...mis jou geselsies ook hier :S

Aan al die ander dames....ELLLOOOOO :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222377 by joo~ste
Hopeful:
Nee wat....wees HOPEFUL!! Dit klink vir my of alles baie positief vir julle is...dalk is dit nog vinniger as 'n jaar!

Blommie
Dit gaan vandag beter met my. Was gister en eergister regtig teen die grond met my swak reaksie op die IVF meds. Klink vir my julle almal is siek. Dit is goor...en die winter het nog nie eens begin nie.

Dankie, Lynkie!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222362 by Lynkie
Dankie vir almal se ondersteuning, maar dis julle wat my aan die gang hou... net die wete ek's nie alleen nie en dat ons almal maar in dieselfde bootjie is. :)

Jooste, Dis vir my verskriklik moeilik en daar gaan nie 'n dag verby wat ek nie aan haar dink nie. Baie baie sterkte vir môre, dink aan jou en hou alles gekruis. :)

Strikkie, lekker om van jou te hoor. Lyk my ons wag saam vir AF...wie weet??? :whistle:

Snoekie, FXFX Jy sal aan die werk moet spring met daai koek.Geniet die troue!!! en kom terug met 'n BFP.

Hopeful, so bly alles het goed afgeloop. Hoop dat dinge vinnig sal gebeur.

Zettie, al wat ek kan sê is BDBDBD!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222360 by Blommie
Middag dames

sjoe julle is stil

By my nie veel nuus nie. Evan se mangels is verlede week uitgegaan en dinge gaan maar nog rof. Ek sit met Bronchitus en manlief is ook plat in die bed.

Is vandag CD12 so ons begin nou weer toets vir Ovulasie.

Julle moet 'n wonderlike dag he.

Jooste hoe gaan dit daar by jou?

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222354 by Hopeful
Snoekie, ek stem gaan liewers vir bloods dan weet jy verseker ek hoop so vir jou BFP :woohoo:

Jooste, shame DH klink baie sweet. Ek is bitter bly dat jy so mooi onderstuen word :rock:
Jong ek en DH wou nog altyd n dogtertjies gehaad het so dit is waar voor my ou hartjie hoop maar in die selle asem het ons gese ons is happy met enige ene. Ek voel as jy swanger raak dan kan jy mos nie kies nie so hoekom dan nou :P so my hard roep vir n dogtertjie maar ek dink ek sal n baie oulike rugby ma ook kan maak hahaha :silly:
Kyk ek is n baie optemistiese mens en ek se toe ook vir DH gister maar as sy dan die hospitaal sak will he dan kan dit nie te lank vat nie maar toe kom sy realistiese kan weer uit en blaas bietjie my lugkasteel af en se dat dit ook seker te doen het met die feit dat sy will sien hoe ons die sak doen en wat ons daar in sit ens.... so ja dit gaan dalk vir haar oor bietjie meer as die "hospitaal sak self"

Ek dink net ek moet posetief bly en vertrou dat God weet die beste !!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222352 by joo~ste
HOpeful
Dit is regtig so opwindend! Wat dink jy....gaan julle dogtertjie of seuntjie kry? :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account