× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #222351 by Snoekie
Hi Dames,

Ek het so sooibrand dat ek kan iets oorkom. Ek het vanoggend Pronutro geeet en Dairybelle Drinking Yogurt gedrink bietjie later.

Jooste,
Ek trust mos nie meer die HPT nie. Ek het nou al twee keer fals + gekry, en wanneer ek heel opgewonde gaan vir bloods lyk ek soos idiot. So nou gaan ek maar direk gaan vir bloods wanneer ons weer terug is in Wellington. Ons gaan mos Sondag af ry vir 'n troue waarvan ak die koek nog moet gaan bak. :silly:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222348 by Hopeful
Hi Strikkie, nee wat maak nie saak nie sy se dit is oor die algemmen so jaar maar dit kan enige teid gebeer. Dit werk nie so dat as ons nommer 10 op die lys is dan kry ons babatjie 10 wat gebore word nie. sy plaas n spesifieke babatjie by ons wat sy voel sal pas soos gelaatstrekke talente esv. so dis hoekom ons ook stadig maar seker alles bymekaar will kry sodat ons reg is waneer daai oproep kom :woohoo: ek wil excitied raak maar tog moet on rialisties bly dat dit eintlik maar n jaar se wag gaan wees en dit kan maklik sommer langer ook wees... alles is n saak van gebed maar ek glo dat God ons op hierdie paaitjie gebring het en dat hy klaar ons babtjie gekies het en hy sal hom of haar op presies die regte oomblik in ons gesin bring.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222347 by joo~ste
Zettie
Die Ovidrel/Pregnyl triggers maak dat jy 36 uur later OV. Ek sou voorstel dat jy nie staatmaak op OPKs terwyl jy dit gespuit het nie, want jy gaan vals +OPK's kry vir nog selfs 'n paar dae nadat jy reeds geOV het. (ook soos Lynkie se...selfs vals +HPT). As jy dit gespuit het gisteroggend gespuit het, beteken dit teoreties dat jy dus vanaand gaan OV (36 uur later). Ek het byvoorbeeld gisteraand om 10pm my Ovidrel gespuit en ek gaan more 10am vir my IUI. Vergeet van die stokkies....en BD nou net alte lekker al die pad tot so Saterdag se kant. Dan weet jy daar is genoeg spermies daarbinne om die ding te kan doen!

Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Snoekie
Whoohoo!!! Wag tot more oggend...en POAS dan. Dalkies dalkies gaan jy al 'n vroee +HPT sien!? Dankie vir jou goeie wense. DH is ook positief oor die IUI, maar ek kry myself nou maar eenmaal net nie om daaroor opgewonde te voel nie. My hart was op IVF en ek het vas geglo dat dit die manier is waarop ek gaan swanger raak.

Hopeful
Dit is lekker nuus om te hoor dat julle afspraak goed afgeloop het. Sjoe...sommer alreeds goed gaan koop vir die hospitaal-sak??!! Dan kan dit dalk nog vinniger gebeur as wat julle dink!? Simpel dat jou kar nou juis nou breek!

Strikkels
Hoe lyk dit? Jy al afspraak gemaak erens by FS? (no pressure... :silly: ) Ek sal regtig my bes doen om more oggend op te staan (3am!!!) met 'n goeie gesindheid en positiewe gevoel in my hart en vir God dankie se dat hy ons die geleentheid bied vir IUI.

AFM
My man is so dierbaar vandag! Hy het my vroeg al wakker gemaak vir 'n bietjie BD !...want hy weet ek het gisteraan die Ovidrel gespuit en het gedink ons moet die beste hiervan maak. So....more oggend doen ons die IUI ....en sal dan nog 'n paar sessies inwerk tot Saterdag. (just for good measure!) :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222344 by Strik*kie
Hi julle

Jooste, drukkie drukkie drukkie, maar ek gaan alles more styf knyp en kruis vir daai babatjie.

Hopeful, bly als het goed gegaan. Een van die daggies sal julle seker hoor wanneer julle bondeltjie kom. Hoe lank se sy neem dit gewoonlik? Skies as jy al gese het.

Klipster, Hoesit met jou jong???? Jy is so stil.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Snoekie, FXFXFXFX!!!!!

Wag vir af teen einde van naweek iewers (dink ek) so sal maar sien, maar nie baie hoopvol nie.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222337 by Hopeful
More julle,

Lynkie my hartjie is baie seer vir jou, jy is in my hard en gebede!!!!! God het n plan met elk van ons

Jooste, wees sterk en positief!!!

Zettie, BDBDBDBDBDBDBDBDBD vang daai follies jong

Hexy, sterkte met die werk

Snoekie, jong hou so lank jy kan voor jy toets ek weet dis duskand onmoontlik maar dit dis alter beter om nie te vroeg te toets nie

AFM: Die afspraak gister het BAIE goed gegaan sy hou baie van ons ou huisie en die kompleks waar in dit is. Die nice ding van waar ons bly is buiten ons klein tuintjie is daar n GROOT grasperk met swaaie en goed in die midle van di kompleks waar al die kinders speel dis regtig n great compleks vir kinders.
Ek en DH het ook gese dis vir ons nog die beste afspraak gewees wand ons was in ons eie comfort zone en was baie gemaklik :) Die lekker ding vir my is dat sy gese het ons moet vir haar n "hospitaal sak pak" met 2x Babygrow, 2 x wessies, botle, formula melkies, kombersies ect daar in wat sy dan by haar hou so nou het ek nog n verskooning om te shop :woohoo:
Maandag het my nuwe kar ( nog nie eers 20 000km op die klock nie ) wat n maand terug gediens is besluit om een of ander elektronic proebleem te kry en nou staan die kar en ek sit sonder vervoer!!!! Volkwagen se hulle het eers volgende week plek om my kar te vat en het geen curtisy vehicle beskikbaar nie :angry: ek soo baie dinge om uit te sort voor ons vliegde die 13de en nou het ek nie vervoer nie.... ag wat erger dinge kon gebuer so laat ons liewers positief wees :P

Okay okies ek loer later weer in. Aseblief weet elke een van julle is in my gebede. Julle is almal baie special vrouens!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222336 by Lynkie
Jooste,

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222334 by joo~ste
Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account