Hi Julle,
Jooste daai stukkie wat jy daar vir ons gesit het is pragtig. Onthou altyd God het n plan en dit help ons "sweat the small stuff nie" nie dat ek die terluerstelling is nie klein nie aseblief moet nie verkeerd verstaan nie net dat ons moet vertrou alles is in God se hande en ons nooit moet twyfel waarntoe hy instaat is nie. ek will jou sommer net n groot vet drukkie gee vriendin soos Lynkie se kom ons sien uit na jou IUI
Lynkie dis sommer poef dat AF nou will kom staan en jou jou naweek planne opmors ek stem met wat jooste se ons met haar moet doen.
Ek het vandag half vier huis besoek van die manskaplike werker af so is bietjie nervous. Ons moet mos vir haar n foto album gee, dis nou heel klaar en leik BAIE MOOI!!!!
nou moet ek bieg... ek het vrydag n hout kot gekoop

dit is niks fancy nie maar ek soek nou al n rukkie my allie af vir n plein hout kot en kry nie een nie en die baba winkles will my n fortein charge oor die dinge nou aller hande fancy features het, nee wat jong ek soek net n pein ietsie en wragtig toe staan daar een by Checkers nogals vir n nice prys toe kon ek myself net nie keer nie

DH lag net vir my