× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 6 months ago #221793 by Blommie
Jooste & Lynkie - Ja ek kan al. Het Dinsdag gepoas en negatief so ons wag maar vir More om te kyk. Is dan CD34 en 16dpo

lynkie - FX vir daai Follie

Feetjie - sterkte met die meds

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221790 by Lynkie
Jooste, dink baie aan jou, sterkte met al die meds....watter meds het jy gekry om te stim en hoeveel? Hoop die simptome is nie te erg nie. :)

Hopeful, sterkte met al die reëlings vir die vakansie... een van die dae is dit als die moeite werd en dan kan julle net die vakasie geniet!

Hi Feetjie, FX dat die Fertomid ook vir jou werk!!

Hexy, daar's nog hoop, en ek hou stuif FXFX vir jou dat AF wegbly en jy eerder jou BFP kan kom post.

Blommie, CD33?? kan jy nie al POAS nie? FXFX.

AFM: My FS is met verlof so ek was vanoggend by GP vir sonar en daar is 'n lekker vet follie, behoort so by môre of oormôre te OV.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221776 by joo~ste
More almal!
Wel, AF het toe opgedaag...en ek is op CD2. Sal more begin met meds. Is regtig baie positief en opgewonde daaroor.

Blommie: Dalk is jy swanger? CD33? Klink vir my lank na DPO? Het jy nie dalk 'n stokkie nie?

Hexy: Wel..ek hoop van harte dat jy NIE Maandag begin met AF se nukke nie! Dit sal wonderlik wees as jy jou BFP eerder kan aankondig. Hoe lyk dit? Enige simptome?


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Feetjie: Dankie! Ek is net so mal oor my FS se beplanning ...en hoop en bid regtig dat ons oor 4 weke swanger sal wees! Dit sal wraggies 'n Kersfees baba dan wees...!!!

Hopeful: Hoe exciting is dit nie? Frankryk? Ek moes erens 'n spul bladsye gemis het. Gaan julle Frankryk toe vir 'n vakansie? Nou's ek regtig lekker jaloers. Ek wou nog altyd vir DH 'n lekker vrytjie gee onder die eifel!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221769 by Blommie
more dames

Hopeful - sterkte met die Visa

Jooste - sterkte met die meds, glo alles gaan sommer baie goed verloop vir julle


Hexy - ek is nou oppad poskantoor toe. Pos dit binnekort vir jou!

AFM: Is vandag CD33, wag nog in spanning vir AF om te kom. Weet sy is oppad want my temps het die laaste 3 dae geval. So nou moet sy net kom dat ons die nuwe maand kan begin! Ek is fine dat sy opdaag. Nou kan ons nog "oefen" vir 'n baba. :P

Julle moet 'n lekker daggie he!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221765 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?? Hoop julle het almal die vakansiedag geniet...ons was net lui en het so min as moontlik gedoen.

Jooste....sterkte met jou meds wat jy moet begin spuit...en hou ons op hoogte soveel as wat jy kan!!!

Wie is waar in hulle siklus? Ek moet seker Maandag of Dinsdag begin...sal maar die naweek weer my voorraad Fertomid gaan kry, en Blommetjie stuur vir my 'n digital termometer :woohoo: Sal seker maar moet begin temp sodat ek kan sien of ek OV of nie...

Anyway...lekker daggie verder :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221723 by gonzolina
Jooste, mag ek vra, by watter FS is jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221719 by Feetjie
Jooste -- dis wonderlike nuus sommer al klaar, ek hou van fs se "werksplan", baie sterkte met al die meds, en wees nou so rustig moontlik. Dink aan jou!

Hopeful - sterkte met visa,,,, ek weet hul kan darem so vol nonsens wees maar elke bietjie sukkel die moeite werd ;-) moet vir jou se ek baie lief vir travel en het al aansoek gedoen vir 'n hele paar visa's maar ons het in begin van die jaar die minste issues gehad met een van die afrika lande heheheheh ek kon dit nie glo nie ekt gedog als gaan so erg wees soos ons afrika tyd ens. als op datum en tyd en volgende oggend visa reg sonder enige enige strooi ;-)
Sterkte en hoop jul kom vinnig reg!

lekker vakansie dag more girls.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account