× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #221716 by Hopeful
Hi Julle,

Shoe leik asof almal al vakansie dag gevat het hehehe Self Namibia het more vakansie dag :woohoo:

- Jooste, Shoe dit is very exciting, ek dink aan jou. Wanne moet AF opdaag?

- Snoekie, die discovery pad is baie moeilik maar kan ook n pragtige tied naderings teid wees aan God. Hoe het dit gegaan vanoggend?

- Zettie, ek is biter baie jammer oor AF :cry:

AFM: Niks hier nie, werk werk werk, en dan sukle ek om ons Visa uit te sort vir Frankreik hulle is BAIE VOLL BOLLIE maar nou ja sal moet wag en kyk.
Lekker vakansie dag almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221715 by joo~ste
Hallo julle!
Ek was toe gister by die FS en het al my meds gekry. R6 600 sover! :unsure:

Nou sit en en wag ek net vir AF om haar opwagting te maak en dan kan ek begin spuit. Ek moet 2 April teruggaan vir my volgende afspraak en hy sal seker rondom 4 April die ER doen.

Ek en DH is nou altwee baie rustig hieroor. Het lank met die FS gesels en het geloof dat hierdie die pad is wat vir ons bestem is om te stap. Die FS wil graag 6 eierselle he om mee te werk en wil graag 3 terugsit. As die ander ook mooi is, kan ons hulle by hom vries.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221676 by Feetjie
Goeie middag dames!!

Jooste,,,,,,,, hoe gaan dit??????????????? Ek dit so vreeslik baie aan jou!!! ek dink die vroutjie met naalde is okey dokey,, alhoewel sy nie "eens weet waarvoor"nie. Soos ek laas gese het ek dink regtig net vir goeie bloedvloei so in my "logiese" denke glo ek dit sal help. Kom se asb vir ons hoe dit met jou gaan!! Ek dink so baie aan jou en bid vir jou kalmte en rustigheid toe!!!!!

Snoekie,, sjoe sterkte vriendin,, soos vroeer gese ek ook besig met my eie persoonlike journey en glo ek gaan een een van die dagi"s vir jul almal "n goeie "ontdekking" he,,, (watch this space) hheehhehehe,, ja ja iewers iets gehoor van positive thoughts ;-)!! ekt ook sommer so out of the blue fertomed die maand gedrink, en ook nou cd 9/10 ;-) hehehehee en sommer so opgewonde vir die maand.

Zettie ek verstaan presies wat jy se!!! Groot drukkie.

Ek hou van babygrow hexy,,,,, ;-) Jy gaan sien,,,,,, 1 van die daggies.

vir al die ander girls,, lekke dagi.

Klippie waar is jy,,, is jy okey dokey??????????????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221660 by Lynkie
Hallo almal,

Jooste, sterkte - dink aan jou! :)

Blommie, Ek hou FXFX vir Vrydag :) My DH het nie goed genoeg gedoen om uitnodiging te kry na die SAVOF proewe toe nie. Maar hy het dit ten minste geniet en is nou terug by die huis...net in tyd want ek behoort hierdie week te OV. :)

Snoekie, ek hoop daar is môre lekker vet follies !!!!

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221657 by Blommie
hallo almal

Snoekie - dankie vir die share. Sterkte met die scan more

Jooste - sterkte vir jou kort padjie wat jy gaan stap. Bid dat alles goed sal verloop

Hexy, dalk is daai babygrow 'n teken dat die ogies sit :cheer:

Lynkie - sterkte met die naalde ding. Julle is baie sterkte as ek, ek hou niks van naalde nie. Hoe het dit met manlief se SA's gegaan?

Zettie - jammer oor AF :(

aan al die ander hallloooo

AFM: Is vandag 12dpo, lekker sooibrand en was vanoggend bietjie naar. (Maar dink dit is die Mc Donalds wat ek vir ontbyt geeet het. Het Sondag oggend gepoas maar negatief. AF moet More of Woensdag opdaag. Maar ek gaan wag vir Vrydag om te gaan vir bloods as sy nog nie hier is nie. Aangesien Manlief vanoggend Mozambique toe gevlieg het vir die week en ek nie sulke nuus oor die foon wil deel nie.

Manlief het goed gedoen met die SA's of so dink ek maar hy se dit is nie goed genoeg nie. Sal maar volgende jaar weer probeer.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221656 by zettie
Hi daar julle kan daai boek download verniet.

www.ebook3000.com/Supernatural-Childbirth_24504.html

Mooi daggie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #221648 by zettie
Hi daar


Snoekie ek het ook daai boek gelees is amazing :) Daai vrou sê geloof is ongelooflik.
Ja die boek is baie inspereerend ek het dit in januarie gelees na my miskraam ek weet ek moet positief wees en so aan maar jong al doen mens al daai dinge en glo al daai dinge is dit steeds baie moeilik as daai BFN kom.

Ek was Vrydag en saterdag baie ongelukkig en onsteld oor die BFN juis oor daai boek ek het alles gedoen soos die boek sê myself elke dag verseker ek gaan swanger wees want dit is wat God vir my wil hê.

Ek voel vandag baie beter AF het darem toe opgedaag gister wat eintlik n baie goeie ding is eerste keer in my hele lewe wat AF 2 maande na mekaar opdaag.

So hier gaan ek alweer vandag CD2 en ek weet nou dat ek `n 33 dag siklus het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account