× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 6 months ago #221934 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit en hoe was die naweek? Myne was heel rustig, het Saterdag 'n skottelgoedwasser gekry :woohoo: Glad nie spyt nie!!!

Jooste...hoe gaan dit met die meds spuit? Ek dink so aan Guilianna & Bill as ek aan jou dink LOL, maar al verskil is, jy gaan 'n BFP en 'n drieling he!!! ;)

Waar is almal in hulle siklus???

Ek is cd28 vandag, AF moet more opdaag, maar ek dink ek gaan weer 'n 30dag siklus he...het al die maagkrampe en kon al iets sien toe ek afvee (tmi sorry), so sy is beslis oppad. Het gister Pregnacare Conception gaan kry, en sal wanneer AF opdaag my Fertomid ook gaan kry. DH het gese ons moet hom dalk ook laat toets, maar ons het nie plekke hier naby wat dit doen nie, tensy 'n gewone GP en gewone lab dit kan doen? Weet iemand dalk?

Anyway, lekker daggie verder vir almal :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221832 by joo~ste
Lynkie
Op die ander forum waar ek gesels is daar 'n vroutjie wat al vir etlike jare probeer swanger word en nou ook saam met my hierdie maand sou gegaan het vir IVF (sy het ook al 3 onsuksesvolle IUI's gehad die laaste ruk). Jy sal dit nie glo nie!!!! Haar AF bly weg...en sy wag en wag...en het vandag vir bloed gegaan. Sy is wraggies swanger!! Dit is sulke goeie nuus om 'n mens weer vertroue te gee en te laat vasbyt! (ek dink ook heimlik aan al die geld wat sy nou gespaar het wat hulle nou op baba aankope kan gebruik ipv IVF!)

Zettie: Sterkte met die Fertomid!

En...ek is 100% gereed vir 'n meerling. Dit sal vir my en DH wonderlik wees as dit die geval is. Maar.....bygese...ons wil net graag 'n gesonde babatjie he...en 'n suksesvolle 9 maande swangerskap. DIt is eintlik al wat tog saak maak!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221824 by zettie
Jooste sterkte met al die meds.


Lynkie baie bly oor jou follie :)


My kant niks interresant nie CD5 en drink Fertomid

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221816 by Lynkie
Ek dink nou ek het begin met 4 Menopur en daarna verminder na 3 toe.....kan nie eers meer onthou nie, sal moet gaan kyk. :huh: My FS is met verlof die week anders sou ons sommer dadelik die tweede IVF wou doen. Maar FS het gesê ons moet maar hierdie siklus weer probeer met OV induksie... juis soos jy ook sê alles anders lyk reg. ;) . En toe het ek sommer gegaan vir Accu. Hoop net ek is swanger voor ek heeltemal bankrot is.... :angry: Ek hou van die positiewe manier waarop jy dink.... tweede Swangerskap :) . Dalk is dit sommer nou al 'n drieling :ohmy:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221813 by joo~ste
Lynkie
Klink darem amper of ons dieselfde protokol volg. Die geringe veranderinge is seker maar hoe elke FS sy goed uitwerk. Dankie weereens vir die goeie wense.

Ek hoop ook dat ek genoeg follies sal he sodat ons sommer embies kan vries vir die gebruik van my 2de swangerskap. (Ja....ek dink wraggies al so ver!) Die hele gedoente het my tans biede opgewonde....en in koue angs! Wonder nou ewe skielik ook of ek reg is vir kinders!? Kan jy dit nou glo?

Wat is jou PVA hierdie maand? Ek sien op jou signature jy gaan vir akkup en is op Fertomid. So...probeer julle weer natuurlik hierdie maand? Minstens weet julle nou dat die spermpies wil jou eierselle bevrug en dat die kwaliteit daarvan ook baie goed is. Dit is mos waardevolle inligting.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221811 by Lynkie
Jooste, myne was so bietjie anders, ek het al op dag 2 begin met Lucrin en daarna 3 ampules Menopur op dag 3 vir 4 dae en toe verminder na 2 ampules tot op CD11. Moes alles onder die vel op my maag spuit. Ek hou alles gekruis vir jou dat daar 'n hele klomp goeie folllies sal wees. :) :cheer:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago - 14 years 6 months ago #221803 by joo~ste
Blommie!!
Ek raak nou opgewonde vir jou part!!!! Geen AF is altyd goeie nuus... :woohoo:

Lynkie:
Dankie vir jou goeie wense. Waardeer dit regtig.

Ek begin op CD3 - CD14 iets spuit op my maag wat keer dat ek te vroeg ovuleer (begin met 'n "L"...kan nie die naam onthou nie...dink dit is Lupron Dit is in reeds verpakte inspuitings in so 'n ronde houertjie en ek moet net die vloeistof optrek in die klein inpuitinkies).

Dan van CD5 - CD12 moet ek 3 ampules Menopur spuit in my bobeen. So ek spuit vir 8 dae lank Menopur (totaal 24 ampules). Dit is nogals baie vir my. Met die IUI het ek in totaal 9 ampules gespuit en 2 follies gehad. Nou spuit ek amper 3 keer soveel. Die FS mik vir 6 follies...maar dit voel vir my dat 24 ampules my baie meer as dit gaan gee.

Hoe vergelyk die protokol met die wat jy gehad het?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account