× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #222107 by Snoekie
Blommie,
Sterkte met daai Clomid en die Hot flushes. Die ergste newe effek van die fertomid was vir my die Megraines. ek het die ongelooflikste hoofpyne gekry.

Ek LOVE Femara, Het geen newe effekte nie, buiten dat dit my bankstaat seer maak. :lol:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222105 by Snoekie
Helloooo Ladies,

Sjoe ek is noggal stil die laaste tyd, maar kry nie eers kans om my bas te draai nie, en dit is nog maand-end ook by die werk.

Hopeful,
Bly die afspkrake gaan nou beter as daai eerste een... En sterkte met die huis besoek! Ampertjies dan is julle in frankryk met vakansie.
Ek moet se:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jooste,
OOOOH. Ek is super opgewonde oor jou IVF meds wat al halfpad is. Sterkte vir die laaste deel.
Volgende week gaan sien jy mos die FS om te kyk hoe dinge vorder? Sterkte, ek weet sommer dat daai follies gaan mooi groei!

Lynkie,
Ek kan dink dat dinge nog moeilik gaan oor die failed IVF, dit is baie geld en mens sit sooo baie hoop daarin. Sterkte. Wanneer gaan julle volgende IVF probeer, of gaan julle eers terug hou? Hopenlik gaan dit nie nodig wees vir die volgende een nie!

AFM:
Ek is nou 3DPO. Ek is baie hoopvol vir die maand, "n krismis boksie sal darm net sooo nice wees! En die maand is my en DH se huweliksherdenking!
Ek hoop almal het 'n wonderlike daggie verder!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222094 by Blommie
More dames

Hoop dit gaan goed met julle almal

Ek moet nou eers bietjie lees om op te vang.

Sal later personals doen.

AFM: Evan se mangels is Dinsdag uitgehaal. So dinge gaan maar woes in ons huishouding.

Is vandag CD6, so dag 2 op die Clomid. en het klaar hot flushes. So Ovulasie behoort te wees met ons huweliks herdenking en as ons gelukkig is 'n kersfees baba.

Julle moet almal 'n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222088 by Lynkie
Môre julle,

Jooste, sjoe al halfpad :woohoo: . Wanneer moet jy weer FS gaan sien?

Feetjie, baie dankie - Hoop maar die Fertomid doen dit vir ons die maand :)

Hopeful, ek's seker jy kan nie meer wag vir die vakansie nie!!! Lekker !!!


Waar's al die dames...Hexy, Blommie, Klippie, Strikkie, Zetti, Ruby, Snoekie, Slakkie ...julle so stil?

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222082 by Feetjie
goeie naand vriendinne

Jooste - ek dink BAIE aan jou!! jipppeee vir al in die helfte met spuit. KAn nie wag om van jou bfp te lees nie!!!!! Gaan sommer vir ons almal weer baie moed gee.!! ;-)

Hopeful - Sjoe jul amper met vakansie jul moet dit so baie geniet.
Ek het jou en Jooste se gesprek oor aanneming gevolg.
Ek ken iemand wat ook babatjie (ander ras) aangeneem het na vele maal se mislukte ivf. nou jaar later is die vrou (natuurlik) swanger. 1stens wonder ek net hoe op aarde werk dit, hoe kan jy als reg doen en werk nie en dan skielik van self swanger. wel antwoord seker dan maar net God weet wat die beste wanneer is. 2dens ek dink dis 'n ongelooflike uitdaging as gesin.
gaan geniet jul vakansie terdee.

Lynkie - kan net dink vriendin,, baie sterkte vir elke dagi.

Strikkie -- Hallo strik,,,! so bly jy soek fs.

Waar is klip???? Ek mis jou klip!

lekker aandjie julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222053 by joo~ste
Lynkie
Dankie! :heart:
Ja..nee...so het my dag lekker "stekerig" begin. Ek dink ek het vandag 'n klein aartjie getref op my bo-been, want dit het bietjie gebloei toe ek die naald uittrek. 10 inspuitings agter die rug.....10 om te gaan! Ek is halfpad!!

Lynkie - dankie dat jy saam my hoop vir 'n BFP. Ek het 'n goeie vriendin wat ook hard probeer swanger word en nou ook by dieselfde FS as ek is. Ek het ook vir haar gese dat as sy voor my swanger word, maak dit my net meer hoopvol. (sy was op 'n stadium bekommerd dat dit ons verhouding sal skade doen as die een swanger raak en die ander nie).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222043 by Lynkie
Môre almal,

Jooste, jy hoef GLAD NIE sleg te voel nie. Ons ondersteun mekaar deur dik en dun. Ek deel baie graag in jou ondervinding en hoop uit my hart uit dat jou IVF suksesvol gaan wees. Elke suksesvolle IVF gee my moed vir my volgende een. (Ek hoop natuurlik dat 'n volgende een nodig sal wees nie. :)

Ek dink CD7 is nog te vroeg om enige iets te voel, jy stim mos gewoonlik goed op die minimum dosis meds, maar glo my jy gaan so oor 'n paar dae voel iets is aan die gebeur. :woohoo: Elke dag en "steekie" :laugh: is 'n trapie nader aan jou BFP!!!

Hopeful, baie dankie - ek sal ok wees. :) Tyd genees mos all wonde.

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account