× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #222036 by joo~ste
Lynkie
Ai ...ek is nogsteeds jammer vir jou oor die IVF. (en voel baie sleg dat ek nou so aanhoudend oor myne praat). :blush:

Ek voel nog niks nie.... :dry: (moes ek nie al iets gevoel het nie? Het al 9 ampules Menopur agter die blad?) Is egter nou eers CD7...so dalk te vroeg.

Dalk het jy wel geOV, maar het jy dit nie gevoel nie, want dit was net normale OV...ipv jou vorige siklus se mega-OV!

Hopeful: Hoe exciting is dit niE!

Strikkie: Ek kan onthou hoe lank ek gevat het voor ons op 'n FS besluit het. Sterkte...vat jou tyd en maak seker jy hou van die persoon na wie jy toe gaan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222032 by Hopeful
Hi Lynkie, shoe jong ek kan net dink dat dit maar n moeilike een is om agtermens te sit. Ek dink aan jou en vertrou dat God jou sal seen :kiss:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago - 14 years 7 months ago #222030 by Lynkie
Hallo almal,

Hoop dit gaan goed met julle.

Jooste, jy gaan binnekort voel hoe swel daai follies....as jy dit nie alreeds voel nie :) So opgewonde vir jou part!!

Hopeful, sjoe dinge is vinnig aan die gebeur vir julle.... en die vakansie gaan 'n jol wees. B)

Hexy, Ek hoop regtig hierdie is jou maand vir 'n BFP.

Hi Strikkie, dalk met die vakansie het julle daai eiertjie gevang!!! :woohoo:

AFM: Is tans op CD18 maar dit het nie gevoel asof ek ge-OV het nie. :( Is nog steeds bietjie af.... die mislukte IVF hang nog swaar in my gemoed.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222015 by Hopeful
Is NOU SO OPGEWONDE!!!!! Ek het sopas my en DH se Visa's gaan haal :woohoo: oor 17 slaapies vertrek ons :rock:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222004 by Strik*kie
Jooste, was vir paar daggies weg gewees see toe, lekker lekker, LOL. Dink ek is nou op cd13/14 nie seker nie. Maar dink ons het O gemis, aijaijai.
Jy sal nog voor meimaand jou 2 beanies sien ;)

Sit juis nou en soek op internet oor gynaes, moe iewers in Apr Pta toe gaan en wil sommer afspraak maak. Maar die keuses is moeilikkkkkkkkk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222003 by joo~ste
Hi daar Strikkels!!!
Ek mis vir jou man!!
Is jy nog so besig by die werk? Hier by my het dinge darem effe bedaar. Nog aan die gang, maar darem nie so rof soos aan die begin van die jaar nie.

Hoe gaan dit met jou siklus!? Waar trek jy?

Ek is gerat...vir enige "meerling" wat hulle opwagting wil maak. DH is 100% seker ons gaan swanger word (ek ook!!) ...en hy is ook baie oortuig daarvan dat dit 'n 2-ling gaan wees. Ek hou my asem nou al op vir daardie eerste sonar.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222002 by Strik*kie
Hellooo girls

Hoe gaan dit?????

Sien dit raak met tye bietjie stil hierso!!!! :blink:

Jooste, ek sien 'n ding kom :rock: hier kom 'n 2ling of 3ling!! :woohoo:

Hopeful, dis darem groot las af as jou pa julle darem help met al die kostes en mediese goed. Sjoe!
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hexy, geluk met die skottelgoedwasser, dis darem net 'n MOET in 'n huis :whistle: :laugh:

Hi Lynkie, Snoekie, Klippier (WA IS JY EN SLAKSTER????), Zettie, Feetjie en al die ander, hoe gaan dit???

Ek het so baie gemis, weet nie waar trek wie nie, net Jooste en Hexy (ek hoop die ou heks bly sommer weg).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account