× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #222198 by Lynkie
Môre almal,

Het 'n baie rustige naweek gehad.

Jooste, baie sterkte vir vandag, kom laat weet sodra jy kan :)

AFM: Is vandag op CD24, nog geen positiewe simptome nie, sal maar moet wag en sien wat lewer die siklus op. :unsure:

Lekker dag! :) Darem is dit 'n kort week en 'n lekker laaaang naweek om na uit te sien. :woohoo:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #222152 by joo~ste
Dankie Lynkie. Dit laat voel my darem beter. Ek weet die FS het gese dat hy my wil stim vir so 6 eierselle...so dan neem ek aan dat ek dan ook soos jy nie baie sal voel nie. Ek dink net dat ek graag iets wil voel sodat ek weet iets gebeur...

Hoe gaan dit met jou op die oomblik....
hoopvol vir jou huidige siklus?
(ek sou dink jy kan maar wees, want jy weet immers jou embrio kwaliteit is goed!) :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago - 14 years 6 months ago #222140 by Lynkie
Jooste, ek dink nie jy moet stress om enigiets te voel nie. Sommige vrouens het baie meer eiertjies as ek gehad en niks gevoel nie. Maar ek het net so voor ER veral aan die linkerkant ongemaklik gevoel, want daar was 3 grootes, aan die regterkant waar twee was het ek nie juis iets gevoel nie. Ek was ook self baie bloated. Sterkte vir Maandag, ek weet dit sal goed gaan. :)

Feetjie, sterkte met die two oceans....sjoe jy sien kans vir baie.

Hi Ruby, hoop dit gaan goed met jou.

Blommie, sterkte met die Clomid. Hoop dit gaan beter met jou seuntjie.

Snoekie, ek hou stuif dium vas vir jou kersgeskenkie. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #222138 by joo~ste
More julle!
Wel...ek het 6 inpuitings oor. Is effens bloated...maar voel nog nie iets nie!??? (Lynkie....hoe ver was jy in jou siklus toe die eierstokke met jou begin praat het??...Klippie...help...jy't mos ook al meer as 1 IVF gedoen?). Ek gaan die FS Maandag oggend sien (CD13) en hy sal dan kyk of ek nog meds nodig het (hoop van harte nie so nie...dit is sooo duur!) en wanneer ons gaan ER.

Feetjie:
Sterkte met die nuwe FS. Dit kan net goeie dinge vir julle inhou! Jy sal sien!!

Snoekie: Ja...Femara is darem baie beter, ne!!
Blommie: GL met die Clomid (ek het ook swaar gekry met die newe effekte)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #222134 by Feetjie
Goeie more Goeie more

Ek hoop jul ALMAL het 'n heerlike vrydag, ons gaan bietjie kaap toe (oceans hardloop), so ek gaan vir hele rukkie na kan kom kuier nie.

Jooste vriendin,, ek wil net se baie baie baie sterkte met als wat voorle wees verseker van my gebede en ek glo vas in daardie bfp, indien dit in die Here se plan vir jul is, ek bid kliphard saam jul.

Hopeful - geniet jul vakansie ongelooflik baie. Frankryk het nou maar net 'n bekoring wat mens verstom laat. Ek hoop jul gaan bietjie na die berge toe want jul sal verseker nog baie sneeu kry. Geniet dit ongelooflik baie en onthou dis jy en dh se laaste vakansietjie saam so maak die beste van elke oomblik.

Lynkie sterk staan vriendin,, jou bfp is nie ver.

Strik -- sterkte met gynie soek!

ruby, blommie, snoekie en AL die ander jul moet heerlike dagi he.

ps - oppad terug van ons trippie gaan ek ook my nuwe fs sien ... moet se nogal opgewonde.Ek t jul mos vertel ek besig om so erg op my spanning te let en glo ek raak elke dag al hoe meer ontspanne hehehheheheh (wat ookal), maar Jooste vriendin jy het nou die dag iets gese wat my al baie jare pla. Is ek reg vir kids? Sjoe, dis so 'n groot vraag met 'n ongelooflike omvang van betekenise. Ek se nou die dag vir my fisio, miskien voel ek so omdat ek bang is vir "terugslae" bedoelende bfn, miskien is dit mens se liggaam se reaksie om trauma te verwerk. Maar ek weet so wat jy bedoel. Almal se jy gaan op punt kom wat jy reg voel, my vriendinne het dit 5 jaar terug vir my gese, en ek moet eerlik wees in afgelope 5 jaar het my gevoel nie verander nie, ek glo ook nie dit sal ooit nie.
Nou skryf ek weer lekker klomp nonsens..... want ek self weet nie wat ek wil se nie. natuurlik wil ek 2 pragtige gesonde babbatjies he, (wat baie slaap, baie soet is en net doen wat mamma en pappa vir hul se) :-)

Girls laat ek gaan.
Bye bye

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #222126 by Snoekie
Hey Ruby :heart:
Hoe gaan dit?

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #222117 by CheriseF

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account