× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74901 by Strik*kie
LOL Vir die pieps doeke, groce maar blykbaa werk dit. he he he

Ok julle girlies gaan ook groet hopelik kan ek more bietjie meer chat. Lekker aand en hou julleself warm.

Drieks pas jou mooi op hoor!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74886 by klippie
Okay girlies, ek gaan ook nou groet! Moet nog gou vir DH 'n crash course gee oor die female reproductive system voor die dr hom bel! He he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74874 by Driekie
En vir dra-ogies in babatjies en karkatjies!!!HEHEHE


Tata-baai Cornel!!!Lekker aandjie!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74872 by klippie
Baai Cornel.

PS, eerste oggend piepie werk ook vir vratjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74870 by Cornel
Driekie ek sal enige iets doen ~ ek kan onthou toe my ma se sussie swanger was met haar kinders,het sy elke oggende die eerste piepie doek gevat en haar gesig daarmee gewas,en vandag het sy 'n mooi vel!

Ek onthou ook nog vir Nils Holgerson!

Girlies ek gaan groet,ek is nou lekker moeg,gaan nou bietjie op die bed le en tv kyk!!!

Julle moet almal 'n baie lekker aandjie he!
Ons gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74869 by Driekie
OOOOOH maaan!!!!NIe eers geweet jy kry dit nie!!!Ek het nou die dag n Oscar en Knersus dvd gesien - wil dit nog vir seuna koop..ons hat darem al al die Gummy Bears dvd's.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74862 by Driekie
Kan dit net imagine - sit ek met my kind se tandepaste oor my ou gesiggie gesmeer!!!WHAHAHAHAHA!!!!

Daai ene se naam klink bekend Klippie - Kruger....hmmmmm

Aaaaag hene Hexy!!!Dis sooooo oulik!!!!!!
Tata baai ook - lekker aand vir jou!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account