× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #74860 by klippie
Girlies -off the topic...onthou julle vir Nils Holgerson? Ek het die hele reeks op dvd gekoop nou die dag, so in my noppies. Dit bring nou memories terug hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74858 by Cornel
Dankie Klippie!!!

Ag Hexy.Jayden klink te oulik vir woorde!!!!!

Ek sal maar hierdie enetjie bederf en met hom/haar speel.......

Gelukkig weet ek my ma sal hom/haar ook op speel,skoonma is nie regtig 'n ouma nie.......en dan ook my sussies en hulle kinders!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74856 by klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74855 by sexy~hexy
En ek groet weer.

Leka aandjie vir almal....ons gesels more weer :kiss:

Cornel, darem het my vel nog nie begin pla nie :) Touch wood...daarvoor het ek die MS :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74854 by klippie
Cornel, doen dit so 2 aande in 'n ry, dan's die probleem gesort.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74852 by klippie
Strik, ek dink dis hester kruger en hannelie pienaar - hier is hulle website:

www.femlifefertility.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74851 by Cornel
Shame Driekie!!!!! :laugh:

Baie dankie Klippie ek gaan dit DEFNITIEF vanaand probeer! Wil nie soos 'n seemonster lyk as ek volgende naweek by die huis kon nie! ;)

Welkom terug Hexy!!!!!!!!! :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account