× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74848 by klippie
Hexy, dis sweeeeeeeet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74847 by Strik*kie
Klippie weet jy wat daai gynae se vanne is?

Cornel tandepasta droog die puisies uit. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #74846 by sexy~hexy
Hi almal, eks terug. Was van 2 - half4 in 'n vergadering :blink: Ek is honger BOOOHOOO, maar te bang om te eet, want my nuwe BFF is sluimerend. Lyk my dis ek en cream soda koeldrank van nou af :D

Driekie, ons het ook mooi verduidelik vir Jayden van mamma het nou 'n baba in haar magie, nou moet jy beleef, hy vryf nou "my baba" (hy se dis sy baba) of hy sal se dis sy sussie baba. En hy is nou al ewe parmantig en sal se "wat soek jy in my baba se kamer" (die spaarkamer). En gister het hy vertel hoe baba nie op die tafel mag klim nie, en baba gaan saam hom spring op die trampolene en gaan saam hom bad....So ek weet sommer hy gaan 'n AMAZING ouboet wees :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74843 by Driekie
PIENK!!Of altans ek hoop so... :laugh:

Cornel - ek kyk nie eers in n spieel nie!!!Daar is een so reg onder my neus so as ek daaraan vat lyk dit of ek in my neus grawe - en dis soooooo irriterend!!!!

En moenie van die sussies praat nie - dis of hulle my WIL pynig..penorent en seer in die flippen koue!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74842 by klippie
Cornel, hy droog daai zit uit dat daar van hom niks oorbly nie. Maar jy moet lekker dik smeer en wat dat dit droogword voordat jy jou kop op die kussing sit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74839 by Cornel
O gats Klippie,wat maak die tandepaste?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74837 by klippie
Cornel - smeer tandepasta aan voor jy gaan slaap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account