× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #219305 by CheriseF
Rakker - dankie vir die raad (ek volg dit)

Blommie - ek dink almal is maar anders maar ek het net altyd seer gehad van oorstimulering dat was dit maar 'n skerp pyn net onder die heup been. BD maar anyway ;)

Snoekie - hoe voel jy nou?

Ek het toe nou maar 'n afsprakie gemaak by 'n gewone gynae net om my te monitor. Ek love Dr. Strikdas maar die swangerskap was 'n spontane een, het nie met med gebeur nie so enige dokter kan eintlik maar monitor. Ek wil net nie 2 dokters 'eerste' konsultasie fooi betaal nie. BY strikdas is eerste swangerskap fooi R860, dan gaan hy my verwys na 'n ander dok toe dan moet ek dit weer betaal. Ek weet eintlik betaal die medies wanneer mens terug eis maar ek wil nie my medies uitroei nie, daar is nou 'n 3rde enetjie om aan te dink.

So ek is baie baie baie baie baie baie opgewonde vir more oggend 9uur se sonar :laugh: ek weet dok sal dalk nog nie die hartkloppie hoor nie maar darem sal hy kan sien alles lyk goed ;)

Moet nou net eers deur my produksie vergadering kom van 4uur tot 6uur :sick: bleh.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219292 by Snoekie
Goeie More Dames,
So ek is nou op CD9, This is the big one. Ek het gewoon net LP fase van 9 dae.
Geen verdere simptome nie, net sensitiewe (.)(.), en die "hol kol" gevoel om my maag. Sal maar sien wat die dag lewer, maar ek weier om te dink dat dit nie gewerk het nie.

Feetjie,
Ek stem noggal saam met die ander, Gaan na een of twee afsprake toe en kyk of dit help. Maar ek dink ook jy moet iets anders soek wat jou gedagtes besig sal hou sadat jy kan ontspan, neem 'n kunsklas/fotografieklas. Of gaan vir massage so nou en dan, dit laat my altyd ontspan. Maar ek dink nie jy moet enige opsies op sy skuif nie.

Dames, Julle wat so gesels oor die Gynie tariewe laat my behoorlik op my rug val.
My gynie charge R250 en dit sluit alles behalwe bloed toetse in, en as die meds nie die maand gewerk het nie, charge hulle my nie. Ek besef net hoe bevoorreg ek is. My vorige gynie was onhebbelik duur! Daar het ek R700 net vir afspraak, en dan moes alles nog bykom soos sonars, ens.

Ruby,
Ek wil ook net se baie dankie vir daai artikel wat jy bygesit het. Dit is altyd lekker om sulke sukses stories te lees!

Wel Dames, ek hoop julle almal het 'n wonderlikke dag wat voorle!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219290 by Blommie
hallo almal

Gou 'n vraag. Hoe voel Ovulasie pyne? Ek is nou CD15/16 en dit is vrek seer, voel amper soos AF pyne

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219285 by Hopeful
More julle,

Hoe gaan dit? Feetjie ek sal ook se gaan vir een afspraak en kyk hoe jy voel en dan vat jy van daar af.

Anders hierso gaan dit goed nie veel nuus nie.

Hoop om lekker te chat vandag en dat almal se daggies darem meer rustig is vandag

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago - 14 years 8 months ago #219278 by Rakker
Ruby, ek kan geen rede sien hoekom jy nie dadelik na 'n gynae kan gaan nie. Dis mos nie asof jy onder vrugbaarheidsbehandeling by Dr. Pentz was toe jy swanger geraak het nie. En verseker is daar gynaes wie se besoeke minder as syne kos (myne was net meer as R500).

Feetjie, dis nie lekker om met soveel angs en stres te probeer cope nie. Soms het mens net so bietjie hulp nodig in die vorm van berading/terapie en medikasie, indien nodig. Glo my, been there, done that.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219276 by CheriseF
Feetjie - ek kan omtrent nie wag nie.

Ek wil net sien wat aangaan, ek het baie min simptome en my (.)(.) is nou nie meer sensitief nie maar ek weet almal is anders.

Ek het die bloed van Jesus oor hierdie babatjie gepleit so ek kan net uitsien na happy days :rock:

Hexy - sterkte met die onderhoud, knock them out!

Hallo aan al die res, hoe gaan dit... wat is nuus by julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219264 by Feetjie
Baie dankie Ruby! ek waardeer jou woorde baie!!!
Hoe voel jy??????????? jy kan seker nie wag vir die sonar afspr nie??? Sommer opgewonde vir jou part!!!
Sjoe, daardie artikel - wys mens ne! NIKS is onmoontlik nie.

Lekker aandjie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account