× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 9 months ago #233081 by Hopeful
More Almal,

Ek hoop dit gaan goed en dat almal n lekker naweek gehaad het? Hier is daar nie veel nuus nie net lekker rustige naweek gehaad.

Lalie12, nee ek dink glad nie dit is verkeerd om vir jou FS te se jy will nie weer Clomid gebruek nie. Dit is jou ligaam en jy het die reg om te se wat met dit gebuer en moet nie dat n FS jou in n ding druk wat jy will doen nie. Ek weet ongelukig nie oor cycle lenth nie maar ek stel voor dat jy met hom daar oor moet praat. Zarah het ook gese dit het haar cycle n rukkie gevat na op om weer normaal te raak se meskien is dit net dit.
Jong wat die AF betref, waneer sien jy die FS? Dit is darem bitter lank hoor by hom of jy tog nie moet gaan vir bloods nie? Ek hou stuif duim vat dat daar well iets is!!! het jy al n clear blue proebeer?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #233067 by Lalie12
More aan al die Pragtige Dames hier!!

Ek hoop hierdie is geseende jaar vir julle amal! :heart:
Met dit gese wil ek net gou vinning bietjie raad vra! Na my Ovarian Drilling & Lap is dit nou al oor die twee maande, my FS het gese hy wil my sien weer in Jan. Ek weet wat hy volgende wil doen en dit is weer Clomid probeer, my eerste twee rondtes was NAG. Dit het my op so 'n emotional rollercoaster gesit, en ek het gese NOOIT weer nie..

Wat is die volgende stap, na Clomid... Is dit verkeerd om vir my FS te vra dat ek nie Clomid wil gebruik nie en dadelik wil begin met IVF? Ek verstaan net nie hoe 'n siklus van 34 dae kan oorgaan na 37 dae en nou sommer 40 dae nie..En dit alles na die drilwerk.. Askies vir die lawaai ek dink ek het pms vandag....

Bygese, vrydag pieps ek op 'n pienk dye stokkie, dadelik wys hy twee strepies, en binne min is die tweede strepie heeltemal weg, die volgende oggend gebruik ek toe weer 'n toetsie en dadelik is hy neg... (1ste oggend pieps) So dadelik is ek toe weer down in the dumps... :(

Ek hoop julle Mdag is beter as die blou een agter die berg!

Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232960 by Lynkie
Hallo almal,

Hi Strikkie, weer lekker om van jou te hoor. Ag ek hoop die feeks bly weg vir die regte rede....'n Vet BFP. :) Ek ken nou nie Tracey se storie nie, maar dis altyd lekker om 'miracle' stories te hoor, gee mens weer bietjie moed.

Hopeful, ek sou sê gaan net vir 'n opinie, kan nie skade doen nie, en daarna kan jy altyd besluit of jy wil verder gaan met behandeling. Ek is baie spyt dat ek nie vroeër by FS uitgekom het nie.

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232954 by Hopeful
strikkie ek hoop so dat die julle kaans is, ek weet jy waf al bitter lank en jy verdien die geluk.

wat die FS betref, ek weet nie ons sal maar kyk eendag voel dit ek moet en die ander dag dink ek dis nie n goie idee nie :unsure:

AFM: nie veel nuus nie dis darem al donerdag so die naweek is in insug. ek kan nie wag nie will net bietjie rond le en niks doen nie :lol:

Hoe gaan dit met al die dames????? ek mis julle????

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232953 by Strik*kie
Hallo julle

Lynkie, ek hou alles gekruis vir die vlge cycle, ek glo die jaar gaan goed wees. :heart: Ek kan verstaan hoe jy moet voel. Groot drukkie

Hopeful: ek hoop rerig iets positief gebeur by jou, hetsy oproep of bfp. Gaan jy nie na FS toe nie? SKies ek vra so reguit.

Zettie, hoe gaan dit jong? Uitslae al gekry?

Ruby, hoe voel jy? En Blommie?

MMC, as mens eers weer werk dan is al die stres weer hoog. Sterkte!!

Het julle gesien Tracy van engelse thread het onverwags haar BFP gekry? Sjoe haar storie is soooo insirerend na al die drama waardeur sy is laasjaar.

AFM: wag vir Af deur die naweek (ek dink Saterdag) as ek weer 26 dae cycle het. :unsure:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232944 by Hopeful
Dankie, hou ons op hoogte wand ons is hier vir jou elke stappie van die pad :heart: :kiss: :P

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232943 by Lynkie
Hopeful, dankie dat jy so excited is vir my... weet nie aldag hoe jy so positief bly nie. Ek moed sê deurdit alles is ek baie dankbaar dat dinge so goed lyk en dat ons finasieel (al gaan dit moeilik) in staat is om IVF te kan doen.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account