Hopeful, die lang protocol soos ek dit het is, sodra AF begin dan is dit BCP tot en met CD 21, dan Lucirin inspuitings tot en met volgende AF, van CD 2 Lucirin en stimulasie (Menopur/GonalF ....wat FS verkies, tot wanneer follies groot genoeg is vir tigger (ovidrel) dan die normale ER en ET.
Ek volg nie die normale lang protocol nie, begin al op CD 13 (16 Jan) met provera, daarna weet ek nie wat FS gaan doen nie, want hy het gesê hy wil my nie op BCP sit nie omdat my eierstok aktiwiteit nie goed is nie, so sal maar moet wag en sien watse behandeling hy gaan gebruik om te keer vir cysts.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN