× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 9 months ago #232890 by zettie
Hallo

Ek is vandag CD24 4dpo gaan more progestroon toets om tekyk of ek self geovuleer het :woohoo: Ek is positief en glo vas dat ek wek het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232882 by Hopeful
Hallo,

Strikkie, hoe gaan dit daai kand waneer verwag jy vir AF, jong ek hoop so dit is jou maand die jy verdien dit regtig!!!

Lynkie, hoe gaan dit met jou gemoed waneer moet jy die provera drink?

Zarah, hoe gaan dit? Voorspoed vir die lap jong, jammer ek is maar dom met die goed maar hoekom moet jy nou weer een laat doen? Ek hoop tog dit is finale stap vir julle!!!

Ruby, Dankie vir die inloer ons mis jou hierso!!! Bly dit gaan goed en dat baba so mooi grooi kyk mooi na jouself

Blommie, ek is bly dat die ms al beter is kyk mooi na jouself en update ons sodra jy weer scan het so excited vir jou

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232878 by Blommie
Hallo dames

Hopeful - jammer om te hoor van die ongeluk, hoop jy kan sommer vinnig jou motor reg maak.

Lynkie - jammer Julle Kon nie dadelik begin nie, fx dat jy vinnig jou BFP kan kry

Strikkie - fx dat dit jou maand is

Debs - sterkte, klink of jy n rowwe jaar het wat voorle

Snoekie - nie meer lank nie. Kan nie wag vir jou Preggy shoot foto's nie

Ruby - jou weke stap nou vinnig verby

Zarah - sterkte met die lap, hoop jou BFP volg sommer vinnig na dit

Al die ander hallloooo

AFM: ek was gister 13 weke :rock: Ons kan baba se Hartjie al mooi sterk hoor Klop op die Doppler. Ek weet ook nie of dit my verbeelding was nie, maar dink ek het gister vir baba voel beweeg. Ons sien vreeslik uit na Ons volgende afspraak die 15de. Nog net 7 slapies! MS is baie minder so ek Kry darem nou kos in my lyf. Nog net baie moet. Verder geen klagtes.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232874 by CheriseF
Hallo almal :)

Loer net in om hallo te se, ek lees elke post en dink en bid vir julle almal.

Gaan goed aan my kant - is al amper 26weke swanger.

Lekker werk en mag die jaar wat voorle alles (babatjies ook) van die beste in hou.

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232873 by Lynkie
Hallo julle,

Hopeful, jammer oor die ongeluk :( darem hoef jy nie self daarvoor te betaal nie, maar nou die ongerief om alles te herstel. Hoop jy't jou kar vinnig terug. Ek sien dat jy sê dat daar nie verder nuus is nie, maar ek hoop uit my hart dat julle spoedig goeie nuus al ontvang. :)

Strikkie, ek hou FX. :) Moet jy weer gaan vir opvolg by FS?

Zarah, sterkte met die Lap ... wat sê FS verder oor PVA?

Snoekie, kan nie wag vir jou birth storie - Sterkte en ek hoop alles loop goed af.

Jooste, was jy al weer vir 'n scan? Hoe gaan dit verder?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232872 by Zarah
More almal

Vinnige update. Ek sit nou by FS. Ek gaan vlg Dinsdag weer vir Lap.
So ons vat dit van daar.

Hoop dit gaan goed met almal.
Snoekie, sterkte met die bevalling wat voorle. En laat weet ons so gou jy kan joe als verloop het.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232871 by Hopeful
More Almal,

Shoe maar dit is ontrent still hierso? hoe gaan dit met almal?
Snoekie shoe maar die teid raak nou ontent min? jy moet tog vir ons van preggy foto's post

AFM: nie veel nuus nie

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account