× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210062 by Cornel
Baie dankie almal.
EK het sommer die info in my dagboek geskryf! Sodat ek dit nie vergeet nie...........EKS REG OM AAN DAAI BABA TE WERK!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210057 by Cornel
Baie dankie Cisca. Ek sal nou bietjie gaan loer as ons Des in die SA is.

Ek gaan die 20ste Des gou Gynie toe,dan sal ek gou by Dischem inhol! Moet gaan Kersgeskenke koop!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210056 by Blommie
liz - daai koek gaan nie werk nie. Is maar besig om nog een te bak. Dit kom nou van as jy emails lees en probeer koek bak op dieselfde tyd.

Cornel - dit kos R90.00 by Discem. Die staminagro is so R200. sterkte met die AF is self daar glad nie lekker nie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210055 by Cornel
Hi hexy waar koop ek die digital HPT? R90 is darem nie te erg nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210053 by Cisca
Hi Cornel
Digital HPT - Clearblue kos so R90 - Gesien Dischem het dit.

Staminogro - Dischem het 'n special aan 120+30 vir R210

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210052 by sexy~hexy
Hiya Cornel...jong die digital HPT is so R90 dink ek, maar weet nie wat kos die Staminogro nie.

Ruby, ek dink jy moet rustig wees. Dit vat so 3mde voordat jy 'n patroon in jou temp chart gaan sien...Jy moet vir Jooste of Ankia of Klippie of Morgan vra om daar te loer, hulle is die experts LOL Maar wees rustig, ek weet dit is moeilik, maar hou aan met wat jy doen, jy gaan jou liggaam leer ken hierdeur!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210049 by Cornel
Wat kos die Clearblue digitale dingetjie? Waar kry mens dit?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account