× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #210041 by Cornel
Goeie more almal!

Hier gaan dit nog goed....AF is net vreeslik......

Ek wil gou by julle hoor,ek wil graag vir manlief iets kry om sy swemertjies bietjie aan te moedig.....ek weet van STAMINAGRO. Waar kry ek dit en wat kos dit?

EK wil hom nou (Desember) begin voer,sodat as die BD tyd aan breek alles reg en gereed is.

Lekker daggie vir julle!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #210031 by Cisca
Hi Julle

Klippie - Aggenee :( vir die follies wat nie lekker is nie. Het so aan jou gedink.

Lynkie - Jammer om te hoor van die sists, hoop dit klaar vinnig op.

Ruby - So bly dat DH 100% is, nou kan julle lekker BD!!!! :woohoo:

Linda - Ek is seker as AF eers weg is, gaan hubby daai geskenk baie geniet!!!!

Hexy - Dis aaklig om sonder krag te wees. Laat mens besef hoe afhanklik ons is.

Hi al die ander ( jammer kan nou nie alles onthou nie)


AFM : jammer ek was gister MIA, ons het 'n charity dag gehad en toe by 'n kinderhuis bietjie gaan verf en maintenance gaan doen. gras gesny en mooi gemaak. Hier is 'n paar foto's, die swembad kort nog bietjie aandag, maar gelukkig is alles nou weer mooi geverf!

CD3 vandag, so more begin ek die Fertomid drink. Het toe die gynie uitgestel na volgende week toe, want hy moet mos 'n papsmeer doen.

Lekker dag julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:
Attachments:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #210029 by Snoekie
RubyDust;
Jy sal pos OPK kry so 24 tot 48 uur Voor OV. Dit wil se jy sou Saterdag of Sondag Pos getoets het. Jou Temp sal ook daai dag sak. Wanneer jou temp klim is wanneer jy OV, maand/Dins.
Jou temp sal bo jou standaard temp bly as jy swanger is. Sterkte vir jou **hugs**
ChaNa;
Ai, dit is darm nie lekker as almal rondom mens babas het nie, is self ook nou daar, AL my vriendinne het al babas en ek sukkel nou al meer as 'n jaar. Sterkte vir julle.
Linda;
Hoop die koek het dit darm gemaak LOL.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #210027 by klippie
More dames

Ek ry rond vanoggend. Sal later vanmiddag post en personals doen!

Hallo Chana, long time no c!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #210019 by ChaNa
Klippie jammer om te hoor oor die IVF, Big hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #210015 by Nykie
Hello almal

Wow ek was amper n jaar terug op die forum ek is so bly om te sien dit lyk darem of dit goed gaan met almal!

So wie toets die week? Fxfxfx vir almal en lekke om weer terug te wees

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #210013 by CheriseF
Hi dames...

Ek wil van my koppie af raak... ek is nou glad nie meer lekker by met die temps nie.

Toe ek my temps vanogggend laai op fertility friend.. toe se dit sommer vir my ek het Maandag geOV?? sjoe.. ek het van Maandag aand af OPK's gedoen en dit was nog elke keer negatief..(wat sin maak as ek Maandag geOV het), ek en DH het geBD maandag... E
k is bitter deurmekaar want my temps het met 0.2 gesak vanoggend.. werk dit so julle?
My chart is onderaan gepin. Ek is nou goed deurmekaar hoor..
Ek het iewers gelees dat vandag jy ovuleer en jy is swanger sal jou temps hoog bly.. as jy nie swanger is nie gaan dit sak.. het ek dalk verkeerd gelees/geinterpreteer?

HELP ASSEBLIEF :S :unsure:

Linda -
Geluk met DH se bday vandag! Geniet dit hoor - ek is seker daai koek in die oond gaan baie lekker wees :)

Feetjie & Hexy -
Sterkte daar by julle hoor!

Aan die res -
H.A.L.L.O :woohoo: hoop almal het 'n great dag vandag! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account