× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209895 by CheriseF
Hallo almal :woohoo:

Ag nee Klippie :cry: so vreeslik jammer om te hoor.. miskien gebeur dit nou met die IUI juis omdat jy dit die minste verwag.

Lynkie... jammer oor daai cyst... ek is tog seker met die meds sal dit gou verdwyn! Veroorsaak dit pyn?

Zettie - sterkte vir jou jong.. hoop daai babelas gevoel is vinnig weg :( miskien is dit die naalde wat nou alles 'detox' en in balans bring?

Jooste - sterkte met daai meds.

Cornel - die Blackberry ding dryf my ook teen die mure uit. Darem sal jou gym jou AF siklus verlig.

Verder...
My temps was Saterdag en Sondag mos baie laag en gister het dit opgeskiet.. vandag nog dieselfde as gister. ek het toe gisteraand en vanoggend OPK gedoen en niks.. so miskien voetter my temps net rond? ai ek weet tog ook nie. Wat 'n frustrasie :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209894 by klippie
Linda - om jou vraag te antwoord - gewoonlik kom AF binne 'n dag of 2 nadat mens progrestoroon stop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209893 by klippie
Lynkie, ek het ook 'n sist gehad met een van my vorige siklusse - ek het die Yaz pilletjie gedrink vir 3 weke en dit het weggegaan. Ek dink hulle het dit 'n corpus lutis sist genoem.

Ankie - lekker om weer van jou te hoor, hoop dit gaan goed met sussa!

Zettie, hoop die acupunture was lekker :-) Gril jy nie vir naalde nie?

Jooste - hoe vorder jou spaarplanne? As ons nie BFP kry hierdie maand nie, sal ons ook eers weer Feb kan IVF, as daar geld is, maar ek twyfel sterk. Dalk is ons cycle buddies!

Cisca, jammer oor AF :-(

Hallo Cornel, Feetjie, Liz, Ruby, Linda.

Waar is Hexy? Wanneer maak jy vir ons weer 'n update?

Waar is Morgan en Strikkie?

Wie't ek vergeet? Hallo!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209891 by klippie
More dames! Hoop dit gaan goed!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209887 by Lynkie
Hi ankia, bly om te hoor dit gaan goed...jy moet weer vir ons asb. fototjies op sit.

Zettie, hoop die naalde behandeling werk vir jou.

Cornel jammer oor AF, maar die plan is mos eers as jy terug is in SA...

Jooste, sterkte met die meds FXFX

Klippie - ons wag in spanning!!!

Feetjie, dankie vir al die info. Ek hou duime vas vir jou.!!!

Was toe gou by gynie. Het 'n sist :ohmy: :( en is nou op Provera om te kyk of dit sal verdwyn. Gelukkig sien ek volgede week die FS. Dalk kan ek sommer dadelik by hom met behadeling begin... ;)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209876 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop alles gaan nog goed
Ek is gou-gou by die werk om uit te help
Dit gaan goed met ons, ek en sussa doen so goed
het haar gister laat weeg en sy weeg nou 4.62kg, kan nie glo sy het so baie opgetel nie.

Ek sien almal is nou besig met hulle PVA
Ek hoop sommer ons groepie kry gou-gou almal hulle BFP's

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209867 by zettie
Ek voel vanoggend soos een wat babelas het weet nie wat aangaan nie miskien is my bloedsuiker laag of dalk my bloeddruk. :S

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account