× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209934 by Blommie
Klippie - dankie sal maar nog 'n dag of wat wag voor ek die gyne bel. Vreeslik jammer om te hoor oor die follies. Wie weet miskien is die siklus joune en kan jy eerder daai geldjies gebruik om 'n baba kamer in terug. Bid nog baie vir jou!!!!!!! :)

Ruby - so bly alles lyk goed nou moet jy net oefen :P

Cornel - Jammer oor Af

Aan al die ander hallllooo

Waar is Hexy vandag?

Sjoe by my gaan dit woes, DH verjaar more en ek het weer alles tot laaste gelos. en myself weer in 'n party in geboelie deur vriende. Maar nou ja hy verjaar darem net een keer.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209908 by klippie
Lynkie - FS weet nie, daar is nie antwoord hoekom dit gebeur het nie :-(

Ons sal maar sien...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209907 by klippie
Ruby - dis 'n baie goeie telling, wat 'n verligting :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209904 by Lynkie
RubyDust, nee die sist verorsaak nie pyn nie. Die damm sist krap net al my planne deurmekaar, kan nie Fertomid gebruik nie...so indirek jaag dit my bloeddruk op, maak my kwaad, hartseer....ens.

Baie bly om te hoor DH se spermiogram lyk so goed, dis darem 'n groot verligting vir julle. Nou net baie BD.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209903 by Cornel
Lynkie,ek is glad nie haastig om nou swanger te word nie,gaan kyk of ek nie gou Desember die gynie kan gaan sien nie...... dan is ek darem al 2 maande van die pilletjie af. Ek wil probeer om so Maart volgende jaar swanger te raak,maar ek het dit in Liewe Jesus se hande gesit....so as dit voor die tyd gebeur dan is dit fine met ons.

Ons is nou maar net op 'n punt wat ons ook graag 'n ou babatjie wil he.....maar ons is maar baie bang en versigtig......daar was nog geen BD vandat ek die pilletjie gelos het nie.......ek vat gewoonlik so 4 maande nadat ek die pilletjie gelos het om swanger te raak!

Sien darem dit gaan goed met almal!

Baie sterkte met almal se PVA's ek hoop ons kry sommer vinnige goeie nuus van iemand!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209900 by Lynkie
Klippie dankie vir die info, lyk vir my ek is uit vir die volgende siklus (uit nog voor AF begin het!!!!). Gynie was baie ten gunste vir Fertomid nie, agv die sist... :cry:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209899 by CheriseF
Ek het nou net DH se spermiogram uitslae gekry!!
Alles is 100% normaal, vorm is perfek.. almal swem reguit.
En telling is 735 miljoen in die totale sample gewees.
Jammer vir al die info maar ek is nou so bly ek huil sommer! Een ding wat regloop vir ons :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account