Baie dankie vir Gebedjie Liz - baie sterkte met jou ook
Jooste: Sjoe klippie het my nou skoon bang gepraat met daai 1ste jaar storie mmmmmm

wag ek dink ek los nou maar eers vir jul tweetjies!!

nee gids joke net ek al die pad daar, seker als die moeite werd ne
Jong dr het gese ivf koste hang ook maar af van meds en so aan. Hy se ek sal nie so baie medikasie nodig he nie so kyk na so R25 000!
Jip al 6 iui"S mmmmm nogal scary om te dink ek kon al ons ivf betaal het ne
Ekt nou die dag jou kommentaar van jou fs gelees, (as ek nou reg is) is dit hy wat gese het, hy doen nie meer sommer iui 's in sy praktyk nie mmmm laat mens wonder ne!
Ai ou Jooste, man ek glo als sal uitwerk soos dit moet. al is die paadjie glad nie maklik en lekker nie sal ons een dag weet hoekom dit beter was

baie baie sterkte vir jou!!! dink baie aan jou!!
Ag nee Hexy, maar ek stem, lente babbatjie BAIE beter

sterkte vir vlg maand!!!
Jip ek kan enige tyd vir jou faks (ekt vanmiddag gesoek en gekry in my (baie deurmekaar handsak)