× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209724 by Snoekie
Goeie dag Dames,
Ruby, BD BD BD BD :whistle:
Baie bly om te hoor jou Temp speel so mooi saam!

Hexy,
Sterkte met sie clomid volgende maand. Hoop die eerste rondte is sommer suksesvol.

Zettie,
Die accupuncture storie klink baie interesant, sien uit om te hoor hoe dit gegaan het en wat alles gebeur het.

Linda, Sterkte met die wag vir AF. Hoop sy hou jou nie te lank aan 'n lyn nie.

Feetjie, Klippie en Jooste,
Alle sterkte vir die IVF. Sal vir julle almal opdra in gebed. Hou ons maar op hoogte van waar julle is in die prosedures. Ek hoop julle al drie is sommer groot sukses stories. FXFXFX

Verder,
Ek wag nou maar net vir Saterdag om in te gaan vir Sonar om te kyk of ek Follies het die maand. Ek is al so moeg vir wag:
Wag vir CD4 om te begin met pille.
Wag vir CD 14 vir Sonar.
Wag vir + OPK. en BD like MAD
Wag vir 2 weke om te toets.
Wag vir AF, hoe okal lank sy mag besluit om te vat!
En dan begin ons maar van voor af. voel vir my dit is al wat ek deesdae doen, is wag.

Wel ek hoop almal het 'n wonderlikke daggie!
Sakke vol baby dust aan almal.
Daar is wel op een van die ander threads a BFP na 18 maande se TTC

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209691 by zettie
Ruby gaan kry OPK stokkies en BD Bd BD :) daai temps klink vir my reg.

Ek sal julle more oggend alles kom vertel van die Chinese stories hulle gee glo twee pille alles "HERBS" en beinvloed nie die clomid / fertomid nie kan dit saam drink en dan die accupunture. sal maar sien

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209679 by CheriseF
More almal...

Hexy..
Sterkte met die Clomid - fx dat dit sommer eerste keer werk. Dis nou jammer jy moet nog deur 'n siklus wag :(

Zettie..
Ek het al gehoor by dames dat daai accupuncture werk soos 'n bom.. dit bring blykbaar al jou hormone in balans. Sterkte en laat weet ons! :)

Linda..
Hulle se mens wag so tussen 4-10dae na die laaste progestoroon pilletjie vir AF. Ek het met myne 6dae gewag. Die wag is glad nie lekker nie :( sterkte jong!

Onthou julle ek het gister gevra oor die temps wat so daal voor ovulasie... wel dit was Maandag 34.7 en vanoggend was dit 35.90!! :woohoo:

Ek hoop dis 'n goeie teken!! :whistle: :woohoo:

Lekker daggie vir almal. xxx :) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209676 by joo~ste
Linda
Lekker koek bak! Hhmmmm...water my mond nou!

Klippie
LOL....eerstejaars student...o..no!! :ohmy:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209666 by Blommie
Hi Almal

Vandag is my 2de dag van die progesteroon af. Nou sit ons maar en wag dat AF opdaag. Weet iemand dalk hoe lank na dat die pilletjies klaar is AF moontlik kan opdaag. Is so ongeduldig wens sy wil nou vinnig kom dat ons kan beplan vir BD.

Manlief gaan weg die einde van die maand vir werk en en met my geluk sal ek seker dan ovuleer.

Zettie - laat weet asb hoe dit werk. Wil baie graag weet hoe dit gedoen word.

Hexy - glo Desember gaan jou maand wees.

Al die ander hallo. moet nou begin bak. die koeke gaan nie self in die oond kom nie.

Sal later kyk om foto's van ons Mozambique trip te post.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209658 by klippie
More dames!

Jooste, Feetjie het dit baie mooi opgesom: met die "uithaal" spuit hulle mens met dormikum en petadien in (spelling?). Mens voel niks, hoor niks, weet niks en kan niks onthou nie. Met die "terugsit" is mens wakker, en dit voel papsmeer (okay, 'n papsmeer wat deur 'n eerstejaar mediese student gedoen word :-) )

Hexy, hooray vir jou pille en jou plan! fx

Zettie, laat weet asseblief hoe die acupuncture was!

Al die ander dames - groot hallo! Lyk my almal gaan bietjie rondhol vandag!

Mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209656 by joo~ste
More almal
Ek gaan ook vandag ronddraf...so ek sal nie so gereeld kan inloer nie.

Hexy:
Okay...ek verstaan. Sorg maar nogsteeds dat jy BD hierdie maand rondom OV tyd. Elke maand is mos 'n "geleentheid"! En dan..het jy darem nou jou Clomid vir volgende maand! Sterkte vir jou besige dag.

Zettie:
Laat weet tog hoe dit gegaan het...en waar hy die naalde indruk! :ohmy: (Ek is baie nuuskierig!)

Feetjie:
Nog 'n IVF buddy!! Jipee. So...dit is eers Klippie...dan jy....en dan ek! En ek is doodseker dat ons al 3 IVF suksesse gaan wees. Dankie vir al jou inligting wat jy deel. Dalk kan jy dit vir my faks? (Ek sal jou my faks nommer pm). Wat kos jou IVF? Was julle alreeds vir IUI ook gewees?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account