× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #207964 by sexy~hexy
Ankia...dankie vir die terugvoer....kom ons hoop sussa kom nou uit haar "comfort zone" ;) Was dit seer gewees?

Cisca...ek ovuleer ook nie...na die miskraam en skraap is my liggaam ook nog nie weer reg nie....ek het wel elke maand klokslag AF....maar ek sal seker eers Januarie weer gynie toe gaan, as die medies weer "vol" is en daar geld is vir sulke goed LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207954 by Cisca
Hi julle

Ankia - ai, ek het gedink sussa sou al gekom het. Sterkte met die midwife stories.

Linda - ons bid vir haar!

Cornel - vertel gou weer wat jy drink

Klippie - wow vir die 900g verloor!!! Well done!

Zettie - Hoop julle het lekker BD ingepas die naweek.


hi al die ander dames
AFM - my kant het ek niks verloor die week nie :( Maar ek moet bieg, het nie versriklik hard probeer nie.
Het donderdag bloedtoets gaan doen om te kyk of ek dalk op my eie ge-OV het, en nou die uitslag gekry. NEGATIEF!!!
Het so gehoop dat ek dalk op my eie OV, maar nou is die Fertomid weer my voorland. Hoop die dat ek weer in 'n draak verander nie, of net die hele tyd huil nie. So as AF nou woensdag opdaag soos sy moet, dan begin ek saterdag die fertomid drink.
Verder het die lab my papsmeer sample laat val :laugh: , so nou moet ek een of ander tyd weer gaan dat die gynie 'n nuwe monster kan neem. Mens sal dink so iets gebeur meer gereeld, maar die ontvangs-dame het gese dis nou die eerste keer in 20 jaar dat so iets gebeur het.

Lekker dag julle, chat weer later.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207953 by Goggatjies
hallo
Was by die midwife, sy het stretch en sweep gedoen. Is omtrent nou 2cm ontsluit. As daar nog niks by woensdag gebeur het nie, sal sy weer een doen.
As sussie nog nie hier is by vrydag nie, moet ek gaan vir 'n homeopatiese induksie by my back-up dokter. - weet nie wat dit behels nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207945 by sexy~hexy
Sjoe maar julle is weer stil vandag?

Wat is dit wat jy drink Cornel?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207931 by Cornel
Hi Klippie,jip ek het hom sondag 'n week terug afgehaal........voet is nog bietjie sensitief,veral as ek op iets trap en as ek die dag baie geloop het,dan is hy vanaand seer. In die oggende is die voetspiere bietjie styf,maar verder loop ek al heel normaal!

Ek het ook vandag bietjie my dieet goed begin drink.....sal maar sien waar staan ek teen die einde van die week!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207928 by klippie
More dames!

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad!

Cornel, is die gips al af?

Ankia? Ai tog, sussa sit seker nog te lekker!

Linda, ons sal dink en bid.

Hallo Morgan, Anje, Sexy, Lynkie, Cisca. Waar is Jooste?

Ek is 900g ligter en 2cm minder. Ek het gehoop ek sou 5kg ligter gewees het :-) AF is due hierdie week, so ek sal bietjie water retensie hê en dalk weer opblaas, maar volgende week weer ligter wees, so sal maar sien.

Is bietjie besig vandag, chat later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207905 by Cornel
Het gou gaan loer by die competitions.......lyk oulike

Weereens baie geluk!

Julle moet GROOT ASB vir ons gaan stem op die Intiem & Intamicy Mag.... Ons is Troualbum 43...........GROOT GROOT GROOT ASSEBLIEF!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account