× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 days ago #207989 by Cornel
Hexy ~ EK raak nie baie honger as ek die Kel 6 drink nie.....dit is amper (voel vir my ) of hy my vol laat voel,iets soos 'n yeast pilletjie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207987 by joo~ste
Middag almal!
Wat 'n oggend!! Kon nie eens weeg nie...want ek en DH het hopeloos VERSLAAP!! Dit het wragtig nog amper nooit met ons gebeur nie. Skrik eers 7h20am wakker en toe is dit omtrent 'n geskarrel om gestort en aangetrek te kom. So...ek sal maar more moet weeg. :unsure:

Hexy:
Geluk met al die wenne in jou familie. Van boeta met sy braai tot jy met 'n hamper. Lyk vir my dit is jou maand!!

Cisca:
Ha ha...en hoe laat val hulle 'n papsmeer? Seker met die glasie-kant na bo...sodat die "smeer" na onder op die lab se vloer beland. Dit is nogals snaaks. :lol:

Zette:
Ek voel ook amper soos jy. As ek so na my chart kyk...gaan ek ook nie OV hierdie maand nie. Sal maar so elke 2de dag nog BD...vir die wis en onwis, maar duidelik is hierdie so 'n effense duh-siklus vir my.

Geluk met die gewigsverlies, Klippie!

Ankia...wat is 'n stretch en sweep? :ohmy:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207982 by sexy~hexy
Onderdruk dit jou eetlus Cornel?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207981 by sexy~hexy
Zettie....anders moet jy maar net elke aand BD...en op cd21 weer bloed trek om dan te sien of jy geO het...??? Om aan te hou bloedtrek en dan O jy dalk nie eens...dit kan ook gebeur...maar fxfxfx dat jy wel gou O :)

Is nou lekker lui...is niks lekker om by die werk te sit as DH af is en by die huis is :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207980 by Cornel
Ek het vanoggend met Marie R gesels op BBM.....sy is vrot van die verkoue......

Ankie ~ Sjoe,daai STRETCH & SWEEP storie klim maar vir my bietjie seer.......

Cisca + Hexy ~ Ek drink in die oggend(05:35) 1 Relislim Herbex en 2 Kel 6 pilletjies en in die Middae (11:30) drink ek 'n eetlepel Attack the fat van Herbex.

En dan probeer ek regtig hard om water te drink..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207977 by zettie
Hallo julle skuus die dag is baie deurmekaar het nog nie grond gevat nie.

Klippie - Ek was nog elke oggend vir bloed maar LH nog nie reg nie so ja nog nie
ge-O nie daar was wel eggwhite CM . My arm al vol gate maar geen O nie.

Kan hulle my nie net LH inspuit nie ???????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207974 by klippie
Cisca, aggenee vir die geen OV :-( Toemaar, ek sien ook op na die meds, oeg dit laat mens goor voel. Ek hoop darem die lab gaan die koste dra van die gynie om weer 'n pap te doen?

Ankia, thanks vir die update! Ons wag in spanning saam met jou!

Waar's Jooste?

En Zettie - ek wil weet of die follie gepop het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account