× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 day ago #208087 by zettie
Hallo julle

Welkom aan die nuwe dames.

Ek het weer bloed getrek vanoggend surge nog nie gekom LH 18.7 FS se ek kan tot en met CD20 nog ovuleer omdat ek PCOS het so ja dan wag ek maar teen daai tyd lyk ek soos iemand wat op drugs is met al die blou kolle op my arm van die bloed trek.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208085 by joo~ste
Hallo almal!
Paisley - Dankie vir jou opini!! Ek voel ook nou soos jy en daarom dat ons die IUI pad volgende maand gaan stap. Ek sien my FS eerskomende Maandag om dit met hom te bespreek.

Strikkie
Dink aan jou!!!!

Welkom Ruby!
Hallo Klippie & Hexy!

Ankia:
Oooeeee..dalk kom sussie nog voor die dag om is! :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208081 by Paisley
Hey ruby! Ek dink doen dalk weer 'n pieps toets... Dit is al manier hoe jy sal weet. En streng gesproke - as jy vroeer geovuleer het, moet jy vroeer AF kry... Sterkte - hou duim vas!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208079 by CheriseF
Hexy... volgens my moes AF Sondag gewees het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208068 by klippie
More dames!

Ag daar mis ek vir Paisley - how goes, long time!

Hallo almal, ek belowe ek het alles opgevang en gelees, maar kan nie regtig nou chat en personals doen nie. So bietjie besig, sal later weer kom loer. Welkom aan Ruby.

Het net gou kom loer vir nuus van Ankies....ai meisie, sterkte!
En sterkte vir Strik!

Hoop julle het 'n great dag! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208061 by sexy~hexy
Ok...so wanneer - volgens jou - moet AF (aunt flow/period) opdaag?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208059 by CheriseF
Hi Sexy Hexy :) (oulike naampie)

Dankie vir die verwelkoming.

Ek het nog nie kiddies nie maar smag na een. Ek het nog nooit 'n normale menstruasie siklus gehad nie behalwe as ek op voorbehoed was. Dokter het my op verskeie medikasies gehad om my te help met menstruasie en toe vir 2 siklusse om te ovuleer.

Die laaste 2 siklusse het ek wel geovuleer. My vorige siklus was 34 dae maar ek het op dag 19 geovuleer. Die maand is ek nou op dag 34 maar ek het reeds op dag 15/16 geovuleer.

Ek was 11 dae na ovulasie vir 'n swangerskap bloed toets, wat negatief was. Die dokter reken dit was dalk te vroeg want dit kan die eiersel 12 dae vat om vas te heg aan die baarmoeder dan kan mens eers 3 dae daarna swangerskap hormone optel in jou uriene.

Ek is baie onseker op die stadium van dinge. Ek het meer begin eet want dit voel of ek net nie vol kan raak nie. Ek het ligte hoofpyne gehad vir 'n paar dae en seker nou al omtrent 'n week en 'n half het ek baie baie ligte krampe in my baarmoeder, eierstok area.

Borste was baie seer vir 'n week (seker net hoe progestoroon) toe het dit gedaal en die laaste 3 dae is dit sensitief maar nie regtig iets oom oor huis toe te skryf nie.

Ek besef dat menstruasie wat kom en swangerskap eienskappe so baie dieselfde kan wees so ek wil myself nie te deurmekaar maak nie. ;)

Ek werk voltyds, ek is 'n Quantity Surveyor.

Dankie vir die belangstelling.
:) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account