× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 day ago #208105 by klippie
Sjame morgan, hoop Carli is okay. Ek het haar sel - sal haar vanaand bietjie sms!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208104 by klippie
Sjoewie Zettie, jou follies is lui. Myne was presies so met die IVF - ek moes op dag 15 'n ekstra menopur spuit en toe groei die follies lekker groot die volgende dag.

Girlies skreeu asb hard dat AF kom kom Woensdag of op die laaste Donderdag, dat ek Vrydag kan FS toe gaan. As AF eers Vrydag kom, moet ek Saterdag FS toe gaan nie vir my werk nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208103 by Morgan
Hello julle

Sjoe het groot drama gehad vanoggend. Carli se koors was bo 40, dr toe gejaag met haar. Dr sien toe sy het n erg oor infeksie en gee ons 2ure om die koors te breek en af te hou anders hospitaal toe. Na n lang sit in n koue bad en klomp meds later is die koors gebreek, nou moet dit net onder 38 bly, anders begin ons weer van voor af.

Ankies ek hoop rerig sussie besluit om te kom voor jy hoef induksie te kry? Hoe gaan dit dan werk? Kan jy dan nog by genesis kraam?

Paisley long time no see. Hoekom wil jou ML nie weer IUI doen nie? Jy se dan self dis maar die beste en eintlik goedkoopste manier in die long run. Julle is baie braaf, eks nig nie reg vir nommer 2 nie. Ek dink ek slaap te lekker in die aand LOL

Zettie ek het ook eers CD18 geovuleer en swanger geraak daai siklus! fxfx vir jou.

Hexy geluk met Jayden se wen... wat moes hy doen? self braai en vuur maak of wat?

Het iemand kontak met strikkie oor sms of iets? Dink vandag aan haar, en soos hexy se volgende keer wat sy in die hospitaal is is dit om haar baba te he.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208096 by zettie
Jooste - Jong ek soek ook makliker opsie maar volgend die fs moet ons so aangaan tot dag 20. Ek was woensdag en vrydag vir scan om follicles tekyk vrydag was dit 16mm en volgend fs moet dit 18mm wees vir ovulasie. Woensdag was dit 16mm so volgens my moes dit mos nou al 18mm gewees het maar wie is ek nou om tesê.

As niks gebeur teen CD20 nie moet terug gaan dan gaan hulle seker triger of iets ek weet nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208091 by sexy~hexy
Hiya Pais..... :)

Ag lekker, gaan julle gaan 2nd honeymoon in Dubai??? ;)

Ruby, ek sal ook voorstel dat jy dalk POAS (pee on a stick) :D Kry sommer vir jou daardie lekker digital toetsies, dan gaan jy presies weet. Hou ons op hoogte :)

Kan julle glo, ons kry nie waaiers in hierdie baie groot dorp van ons nie :angry: Kersfees-goed word al uitgepak, nou waar is die flippen waaiers???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208090 by joo~ste
Zettie
Genade tog...dit is rof. So jy BD dat dit klap en jy trek elke dag bloed? Ek sweer daar moet 'n makliker manier wees...?
Kan hy nie net jou folicles check and jou dan 'n tigger spuit nie? Of...is dit nie die regte manier nie?

Cornel:
Baie mooi kruis!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208089 by zettie
Sjoe Cornel die kruis is baie mooi maak jy dit self ?

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account