× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #208022 by Cornel
Hier is die finale produk: :silly:



File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208013 by joo~ste
Ja...dankie dat jy herinner het.
Ek sal ekstra hard dink aan Strikkie! Ek dink dat dit sommer al haar probleme eensklaps gaan oplos!

Ankia
Klink vir my ook nie na 'n lekker prosedure nie. Ja...ek raai ook Woensdag....of Donderdag oggend vroeg op die laaste. Is jy nou al baie ongemaklik...of voel jy darem nog okay?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208005 by Cisca
Oja Strikkie het mos more haar operasie , hoop alles loop reg.

Ankies - dit klink sommer baie seer.

Ja Jooste, ek het net so gelag toe die ontvangsdame my gebel het. Die glasies het sommer almal gebreek. Want dit het op die teels geval, nie eens op mat nie. Gelukkig gaan die gynie my nie weer charge vir die smeer neem nie, hulle sukkel nou net om 'n gap vir my te kry om dit weer te doen.

Zettie - ek voel ook baie keer moedeloos, maar hou moed vriendin. (((((((((hugs)))))))))) vir jou!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207996 by klippie
Sjame Zettie, ek weet hoe daai bloods is, mens se arm het naderhand nie meer plek nie! Ek raak altyd so vol blou kolle van bloed trek :-(

Ankies, dit klink seer! Sussa moet nou kom dat jy verdere seer en ongemaklikheid gespaar word! Ek raai Woensdag!

Jooste :-)

Girls, ons moet onthou om more die heeltyd aan Strikkie te dink!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207993 by Cornel
He he he Ankies dit klink maar seer jong!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207992 by zettie
Hexy ek moet nog vir 2 dae elke dag die bloed ding doen en as niks gebeur nie terug FS toe dit sal dan dag 18 wees sal maar sien wat hulle dan gaan doen.

Ek voel vandag net weer moedeloos alles vat solank om tegebeur.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #207991 by Goggatjies
sexy, was nie seer nie net ongemaklik.
Jooste, hulle sweep jou cervix om dit dinner te maak, en dan stretch hulle hom sodat hy groter ontsluit is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account