× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 days ago #207903 by sexy~hexy
Dit lyk soos 'n rugsakkie, shake en pille...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207901 by Cornel
Baie geluk Hexy!

Wat bevat die hamper alles?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207900 by sexy~hexy
Sien nounet ek het een van die hampers op die Turbokidz kompetisie gewen vir Jayden :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207897 by Cornel
Goeie more almal!

Gaan goed hier! Net vreeslik warm!

Ons het ook die naweek gebraai,skoonpa het Sondag 60 geword,so ons het maar saterdag aand vir hom 'n partytjie gehou.

Gister was ek vreeslik "moeg",sjoe ek kon nie my oe oop hou nie. Ek slaap gewoonlik nie in die middae,maar gister wou ek net die heeldag slaap.

Hier was gister 'n aardbewing hier by ons (maar ek het deur dit geslaap)...............Niks het darem gebreuk of niemand het seergekry nie........

Ai ou Ankies,jy moet bietjie met sussie gesels jong,ons almal raak nou opgewonde..................Kan nie meer wag om te sien hoe sy lyk nie..........

Lekke daggie almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207892 by Blommie
More Almal

Jong die reg eet het darem so bietjie gehelp. Het 200g verloor en 54cm om my middel.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Verder sien ek baie uit na my en hubby se wegbreek Mozambique toe. Die week moet nou net vinnig verby.

Lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207889 by Morgan
More more

Shame Ankies jy is seker al moeg gewag, hoop die midwife gee jou darm goeie nuus.

Ons naweek was SO lekker gewees. Saterdag was ons na die Lollos show toe, Carli het dit baie geniet. Sondag oggend was ons wimpy toe, toe gan geld spend in die winkels en toe is ons na Bester Zoo toe. Dis SO oulik daar. Diere wat mens nie gewoonlik sien nie. Daar was n flying fox, kangaroos, mountain lions, armadillos en klomp ander snaakse diere.

Hexy ek sal fotos post sodra ons die mure geverf het. EK het nog nie presies besluit wat ons met hulle gan doen nie. Net plain pink is boring, maar wil dit ook nie to much he nie, so sal maar sien.

Gan net nou weer DH se geld spend, my ma verjaar more so moet vir haar n persent koop en ek kort klere.

Carli gan woensdag vir haar MNR vaccine... sien glad nie uit daarna nie.

Waars julle almal vanoggend??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #207886 by sexy~hexy
Mmmm...nou wonder ek wat bedoel hulle met die "symptom" hier onder....Vivid Dreams......mmmm....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account